Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Phoenix 2"Enige tyd sal ek dit voorstel as 'n vakansiebestemming."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Karoo Moon Motel"Sal enige tyd weer daarnatoe terugkeer. Die mense is baie vriendelik en gasvry. Aandete by die Karoo Art Hotel was een van die hoogtepunte. Ons sal dit definitief aanbeveel. Het meer tyd nodig gehad by die boekwinkel."
"Very beautiful place, small town, and convenient for shops are all close by. Some interesting things to do, long walks to Zip sliding and some other activities too."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hoop Cottages"Kan dalk meer adverteer op Facebook waar die meeste mense vandag goed en plekke soek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Ancora"Paternoster is pragtig, maar die dorp is onnet met vullis wat rondlê. Opgemerk daar is nie werklik vullisdromme nie. Buiten Voorstrandt en die hotel is die eetplekken lusteloos, die diens is lusteloos, die koffiewinkel het nie eens witbrood vir 'n toebroodjie nie en die items op die spyskaart is nie beskikbaar nie. Besef dit is nogal 'n moeilike situasie as jy alle etes by 'n restaurant wil geniet. Was moedeloos na ons ondervinding by Timeless. Nie voorraad nie en ons was een van twee tafels. Besef dit is buite seisoen, maar die seisoen begin oor 3 dae."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Castle 1"Dis so pragtige dorpie en ons was al 'n paar keer daar. Dis net jammer van die misdaad wat nou so kop uitsteek."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
12 On Oewer"Lieflike wynroete. Beveel beslis aan om by Van Loveren te gaan proe en by Klipdrift te gaan inloer. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
EngelZicht Self-catering Villa"We absolutely love Yzerfontein and the people are so friendly."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergendal Guesthouse"Pragtige omgewing en dorp wat baie goed geleë is om omliggende dorpe of stede te besoek. Die kettingwinkels voldoen aan al die behoeftes en is die Kelkiewyn Resturant hoogs aanbeveel vir etes. Personeel van besighede deurgaans vriendelik en professioneel. Na 'n besige dag, bied Villiersdorp vir jou die rustigheid om uit te rus en die volgende dag verfris aan te pak."
"As jy met jou hondekinders reis, is hierdie die perfekte bestemming vir jou."
"Everything was within a 15 minute drive to Robertson, Montague and Bonnievale. Wine farm, beautiful restaurant, awesome boat trip and friendly people."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Tumbleweed Cottage McGregor"Simply the nicest place ever. Quiet, peaceful, lovely weather and extremely friendly villagers. Everyone you meet will greet you."