Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Views"Stil en rustig, voorwaar 'n plek om te ontsnap heen as jy will wegkom van die daaglikse gejaag en geraas."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Baie netjies en alles wat jy nodig het kan jy daar kry."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Uitspan"The place is very amazing and a lot to see in the area. The views are so great and the peacefulness is great."
Grottobaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Cockleshell Beach House"Hierdie plek is soos geen ander. Die rustigheid wat hier heers is ongelooflik en so goed vir jou siel. Dis veilig, ongerep en pragtig."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Olive Garden Country Lodge"Ek is mal oor die area en sal vir seker teruggaan."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
B's Cottage"Goed geleë, restaurante en snuistery winkels en histories."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Solace at Sunset"Die Goue Myl is 'n heerlike, lang stapstrand, asook 'n skulpie paradys."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Umoya Romantic Getaway"Amazing landscape and quiet setting for anyone looking to escape the hustle and bustle of city life."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Windmill Guesthouse"'n Oulike dorpie vir 'n lekker langnaweek wegbreek!"
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Shades of Provence"Ons eerste keer en baie aangenaam verras."
De Hoop Nature Reserve, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hoop Collection"Nie die grootste natuurreservaat in SA nie, maar groot genoeg om vir altyd ‘n mooi herinnering te los."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Milkwood Cottage"Uitstekende vakansie-oord, skoon strande en genoegsame en uitstekende sekuriteit. Voel baie veilig daar en sal beslis weer kom uitspan."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmansdrift Farmhouse"Bonnievale is 'n klein rustige dorpie, beslis die regte plek vir daardie stilte wegbreek waar jy nie te veel wil sien nie "