Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Uilenkraalsmond Cabin 508"Slegs 'n dorpie naby aan see geleë. Nie veel om te besigtig. Wel een van die visvang bestemmings."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Skuiling"Baie rustig en sentraal geleë om Saldanha, Paternoster, St Helena ens te besoek. Netjies en vriendelik en veilig om te stap."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Kraaltjie"Baie om te doen, dis 'n pragtige dorpie en omliggende plase."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Ukholo Lodge"Dis baie besig in die dorp, veral op 'n Saterdagoggend."
Hannasbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Duifieklip"Alle kos en drinkgoed is by Spar beskikbaar 1 km vanaf Duifieklip "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Shack"Lieflike dorpie met pragtige strand en baie om te doen. Restaurante ook puik."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Studio"Kleinmond se mense is die vriendelikste mense ooit. Dis 'n wonderlike see dorpie. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Happy Feet"Baie veilige dorpie en 'n lieflike strand. Ook oulike restaurante en koffiewinkels."
Stilbaai-Oos, Ontsnap Uit Kaapstad
Nr 12 Bellevue"Pragtig met netjiese strand met pragtige rivier wat Stilbaai-Oos van -Wes skei met stil en rustige atmosfeer en baie vriendelike stilbaai inwoners en vakansiegangers."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Antaris"Baie beïndruk. Was lank terug daar maar baie meer uitgebrei."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Pikkewyntjie Cottage"Fantastiese plek. Sal definitief weer terug gaan."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Rose Self-catering"Dit is 'n lekker rustige plek om te ontspan."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Ware Jacob"Jacobs Bay is a friendly town with wonderful things to see and do. Kontrei Kuiers is also a new Cafe/Restaurant offering wonderful breakfast and lunch menus, as well as excellent service!"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Wonderlike plek. Beoog om Gaansbaai my aftreeplek te maak."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"If I could move there permanently I would. It is one of the most beautiful places in the Cape."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Shades of Provence"Pragtige dorp met pragtige omliggende natuur en interessante eetplekkies en winkels."