Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Greyton is a lovely town with lots of little antique shops and restaurants, on a Saturday the market provides an assortment of foods and local fruit and vegetables."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
A Hilltop Country Retreat"Soveel om te sien en doen in die pragtige geskiedkundige omgewing."
"Pragtige rustige dorpie met meer as genoeg besienswaardighede vir 'n naweek."
"Naby wynplase, pragtige omgewing vir stap, fietsry en ontspan."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergland Accommodation"Worcester is 'n baie mooi plek. Is baie mal oor die berge en sy mense."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Milaruso Self-catering House"Lekker atmosfeer. Baie besienswaardighede."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Tropico House Guest Rooms"Het die restaurante in Langebaan geniet!"
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Bugler's Cottage"Die Walvisroete is baie naby, dit is 'n baie klein plekkie, maar die perfekte wegbreek vir rustigheid."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Blouvlei Accommodation"I was down for a wedding so can't really comment. Wedding was gorgeous though."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
A Whispering Whale"Pragtige plek as jy soek na rustigheid en kos vir die siel."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
@ Rina's"Robertson is 'n great ervaring. Net jammer dat die toerisme bedryf nie ook in die Suid-Afrikaanse prysklas is nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Potters Rest Studio 1"Oulike dorpie, verblyf oor die algemeen bietjie duur."
"Greyson is a cute little village, lots of Cafés and Restaurants cater for different tastes. Friendly and calm atmosphere."