Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Thorn Tree House"The town was filled with friendly people. I loved the sea and the views. Absolutely spectacular."
"My favourite village with everything you could possibly want for a relaxed break from city life."
"Tulbagh is 'n pragtige plattelandse dorpie, met genoeg buitemuurse aktiwiteite om ons tevrede te stel, bv. perdry, bergklim, stap. En moenie vergeet van al die mooi omliggende wynplase waar mens kan wynproe en selfs eet ook by sommiges. Ons gunsteling dorpie en net 'n uur uit die stad."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Koffie and Katel"Hou baie van die rustigheid alles is so mooi skoon en netjies. Kleinmond is waarlik 'n pragtige plek en ideaal vir 'n wegbreek uit die stad."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Moschel"Paternoster bly die beste. Dis regtig die lekkerste dorpie. "
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills House and Flat"But we love the Cedarberg, so very fond of Clanwilliam town."
"Tulbagh is beeldskoon en die klein dorpie het baie om aan te bied. Oakhurst Olives is definitief 'n moet!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gelukkie"Ek sou verkies as die res van die wêreld nie weet van Paternoster nie, want dis so pragtig en wil dit graag vir myself hou! En om alles te kroon, het ons die lekkerste Sushi ooit daar geëet! Die enigste negatiewe kommentaar is: Die 'ingang' van die dorp vanaf Vredenburg (algemene 750 m area rondom die 1ste 4-rigting stop) het dringend aandag nodig: die res van die dorp is so mooi, maar die eerste indrukke is vuil, morsig en onversorgd."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Paradise Beach Apartment 9 Elara"Die mense en dienste is uitstekend!"
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Happy Family Guest House"Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel en definitief weer besoek."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Riebeek Valley Hotel"It was very dry. But a beautiful area nonetheless. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Potters Rest Studio 1"Pragtige dorp met vriendelike mense en eetplekke van 'n groot verskeidenheid. Alles is skoon en netjies. Pragtige strandareas en 'n Weskusparadys!"
Voëlklip, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergsig Akkommodasie"Lekker naby die see en uit die gedruis van die middedorp. Maklik om te bereik. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Super Petite @ 27"Swellendam is 'n baie mooi en interessante toeristebestemming, hou altyd daar stil as ons verbygaan, goeie restaurante. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Selfsorg Not available"Quaint village in the middle of a number of west coast attractions."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Suné's Self Catering"Kan baie warm en koud word. Dit is nie negatiewe kommentaar nie."
Simondium, Ontsnap Uit Kaapstad
Station House"Het het slegs een nag oorgeslaap nadat ek 'n funksie in die omgewing bygewoon het, so ek weet nie regtig wat die toeriste-aktiwiteite van die omgewing is nie, maar die natuurskoon is uit die boonste rakke en ek sal beslis 'n plan maak om meer van die omgewing uit te vind."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Cottage Pie Self-catering Cottage"Nog baie potensiaal om bietjie meer uit te brei en om meer variteit te gee. Definitief die moeite werd om te besoek!"
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerwijn Heritage Country House"Franschhoek sal ons vir seker weer sien, met ander verblyf natuurlik!"