Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkbosstrand Selfsorg"Wonderlike strand en baie rustige omgewing."
Botrivier, Ontsnap Uit Kaapstad
Barton Luxury Villas"Pragtige dorpie, vriendelike mense, baie lekker wyn."
"Ek geniet Paarl elke keer as ek daar kom, maar sal graag wil sien dat gastehuise meer gerig moet wees op toerisme, deur toeriste by ontvangs meer van julle dorp te vertel, brosjures van wat om te doen en waar om wat te verwag. Ek kan nie elke keer die "Spice route" doen en onbekostigbare wynlandgoed te besoek nie. Stel 'n vooraf (ooreengekome) besoeklys op en verdien so deur ook verder inkomstes."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Swept Away Guesthouse"My favourite place to relax. Yzerfontein is very neat and safe."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Hoofweg 83 Struisbaai"Baie lekker strand vir families. Dit het nog 'n outydse seedorpie gevoel."
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Wheatfields Guest House"Mooi Wes-Kaap plattelandse dorpie met baie voorbeelde van pragtige dorpshuise van vervloë dae en vriendelike, gasvrye mense."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Stanford River Lodge"Ons het Stanford en omliggende venues soos Springfontein, Spookhuis, Kleinrivier kaas, Birkenhead Brewery, Ou Meul Bakkery, Stanford Markie, Kunsgalerye baie geniet, asook wynproeë."
Voëlklip, Ontsnap Uit Kaapstad
Twistniet"Pragtige ligging tussen die berg en die Grotto-strand. 'n Mens kan te voet strand toe stap."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Pragtig! Gaan kuier en kyk!"
"It's a beautiful, clean and friendly little town, with kid and pet friendly eateries. We had a memorable stay, will return soon. "
La Colline, Ontsnap Uit Kaapstad
Vriesenrust self-catering Units"Ek persoonlik sal La Colline as 'n toeristebestemming gebruik."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Vila"Baie goeie en mooi plek en uitstekende kliëntediens. Kom beslis binne kort weer! "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Lugkasteel"Ons gaan baie Yzerfontein toe en dis tops! Heerlike strand, vriendelike mense en het alle winkels naby wat jy sal benodig in jou vakansie."