Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"'n Pragtige plek waar jy kan wegbreek van die alledaagse gejaag en net lekker rus. As jy jou kinders saam vat, pak bokse in vir die duine. Daar is lieflike winkeltjies naby indien jy iets vergeet het, maar ek sal aanraai dat jy al jou kruideniersware en skoonmaakmiddels van die huis af saambring. Daar is ook heerlike eetplekke vir 'n bederf aandjie."
"Glad nie baie kinder vriendelik. Ons 6 jarige dogtertjie kon net een speletjie speel by die casino. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Komyntjie 1"Oulike dorpie met baie goeie restaurante en alles kan bereik word deur te stap."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lazy Ways Cottage"Die botaniese tuin is 'n moet sien, stap gerus na die waterfal toe - dis ongelooflik mooi."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Laluna Nera"Vredenburg is a very nice quiet place. All the shops was available and near. The fresh air was great."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gonana Studios & Villa"Maak seker jy besoek die Gaatjie restaurant, die uitsig van hul stoep en kos is regtig die moeite werd."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach House Britannia Bay"Britannia Bay is really wonderful, if you want that quiet beach getaway, definitely go to Britannia Bay."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Waterryk Guest Farm"Mooi, rustig en tog is daar als wat mens nodig het!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Rock"Dit het iets vir almal. Natuurskoon, rustigheid, wandelpaaie, interessante winkels, kuns, goeie restaurante en mediese sentrum vir gemoedsrus."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Gansbaai is 'n gewilde vissersdorp en geleë naby Hermanus, Franskraal en nie ver van Perle Beach."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Kairos"Paternoster is ‘n lieflike kusdorp met heerlike strande en goeie restaurante. Die dorpsbestuur kan wel meer moeite doen met gemeenskapsbewustheid t.o.v. skoner strande."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaalvoet Apartments"Wonderlike stil en rustige plek met assemrowende see-uitsig, veral met sonsondergang. Fantasties en net 45 min se ry uit die Parow Noord."
Van Dyks Bay, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Jondé"Dis baie rustig en 'n goeie ontsnap van die gejaag van die stad. 'n Lekker plek om te rus. "
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Whaler's Point"Asemrowende kusdorpie weg van die warboel in die stad waar mens heerlik kan rus. Groot verskeidenheid van aktiwiteite in en rondom Kleinmond vir diegene wat nie stil kan sit nie."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Watersedge 21"Dit is 'n pragtige plek en ek sou baie graag weer daar gaan vakansie hou."
"Daar is iets vir almal - mens kan rond koop in die koffie shops en cafés en mens self oor eet aan lekker kos, koffie en craft bier, maar ook gaan fiets ry en stap in die beeldskone natuur of dorp strate."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Nautilus Self-Catering Accommodation"Absolutely gob smacking awesome."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Nouveau Guest Accommodation"Diens by Four Cousins se restaurant het baie aandag nodig!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Chesham House"This was our first visit to Hermanus and unfortunately we did not get the full experience because of the unrest."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Belle Vue Self-catering Accommodation"Skoon dorp baie aangename mense sal weer gaan."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Views"I have nothing negative to say, I only missed a wood block to chop wood on for the braai."