Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ocean View Blanket"Bettiesbaai is vir die natuur liefhebber en die mense wat stilte en rus soek. Die see, strand en berge uitsige is ongelooflik. Bettiesbaai is sentraal vir rondry na die groter dorpe/stede soos Hermanus; Somerset-Wes, ens. Die restaurante soos The Tides; Jacks en Disa by the Harold Porter tuine is 'n wenner. Wil graag die ander winkels ondersteun, maar die donker atmosfeer en versloofde en verwaarloosde geboue maak jou ietwat wantrouig oor die kwaliteit van die kruideniersware. Die mense by die Penguin Cafe is baie behulpsaam en vriendelik. Die omgewing is die grootste trek pleister."
"Mens moet onthou om jou stapskoene in te pak vir al die heerlike berg paadjies. Jammer dat David Kuiers se gallery toe was."
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
De Graan Self-catering Accommodation"Its really a place to travel through, not a tourist attraction."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Centre-Ville Guest House"A beautiful location for a visit or holiday."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
See-Struis"Daar is net een toegang tot die dorp. Die verkeer is `n probleem in vakansietye, maar dis heerlik by ons akkommodasie gewees."
"Vermont is 20 min drive from the buzz of Hermanus. However there is a mall in the middle of Hermanus and Vermont which has all the necessary stores for groceries or indulging in retail therapy without the queues."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Schoone Oordt Country House"It’s a beautiful historical town and the mountain range is phenomenal."
"Tulbagh is a beautiful location, small and quaint. It is worth staying outside of Tulbagh main streets as trucks roar up and down braking with their airbrakes that sounds loud at night. Manley Wine Lodge and Tulbagh Hotel both serve very good food in their restaurants. Oakhurst Olives do a fantastic olive tasting and at Twee Jonge Gezellen the wine/MCC tastings are upstairs on a lovely sunny terrace where you could sit for hours looking at the beautiful scenery. Spar has a wide range of fresh food if you are doing the self-catering option, or want lunchtime snacks. You really need a good couple of days to go to all the attractions that surround Tulbagh. Will have to pay another visit to see what we missed."
"Lieflike, rustige atmosfeer, netjies met pragtige ou akkerbome langs strate. Beslis 'n plek om te gaan rus en ontspan. A great retreat!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandloper Self Catering Units"Asemrowende natuurskoon en vriendelike mense!"
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
35 at DF Strauss Street"Mooi oop strand, interessante plekkies in Harbour road en die berg maak dit die moeite werd om te besoek."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Robertson Boutique Backpackers"Dorpie met baie vriendelike gesindheid. Wil weer kom kuier. "
Stilbaai-Oos, Ontsnap Uit Kaapstad
Bellevue Resort - Unit 10"Pragtig en rustig, almal baie vriendelik."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"Nice town, if you need to get braai meat their sausage is really tasty."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Whalescape"Rustige atmosfeer en gerieflik naby Gansbaai vir nodige aankope. Ideale bestemming vir stadsjapies wat wil wegkom van die stad se gewoel en lawaai. Sal definitief weer besoek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Malgassie"Al my verwagtige oortref. 'n Lafenis vir 'n stadsbewoner. Ons sal Paternoster gewis weer besoek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Duintjie"Al my verwagtinge oortref en nog meer. Hemel op aarde vir 'n stadsbewoner wat wil wegkom van die betonoerwoud se gewoel en lawaai. "