Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"My ma se grootword dorp. Baie naweke vir Ouma kom kuier. Tulbagh sal my altyd na aan die hart wees. So trots om als aan my dogter te wys en keer op keer 'n ent langs 'memory lane' te ry."
Riviersonderend, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Ponthuis"Onbewus van enige interessanthede in die distrik."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Quest Bed and Breakfast"Melkbosstrand is 'n rustige dorpie. Ek love dit!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
D.V. Engelhijs"Dit is 'n jammerte dat die onwettige kreefhandel nie hokgeslaan kan word nie en ek stel voor dat meer gedoen moet word om die publiek bewus te maak van die probleem."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Amble Side"Beautiful little village with some lovely wine farms and great outdoor activities."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Cala Mondrago"Ongelooflike plek, maar baie bekommerd oor die "petty crime" wat tans oor die dorp heers."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Wonderzee Self-catering Penthouse"Dit is pragtig. Baie voëls en die pragtige waterweë. Beslis die moeite werd."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandloper Self Catering Units"Ons het die wynproe in die Hemel en Aarde Vallei baie geniet - daar is die mooiste wynlandgoedere!"
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Weskushuis"The people we saw were all very friendly and everyone greeted. "
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Ou Werf"Die twee dagies was net te kort om die dorpie regtig te verken, maar wat ek kon sien spreek van rustigheid."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Betta Sleep Overnight Rooms"Nice quiet friendly town. Nice people and quite town."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Dassie Singel Self-catering Units"Rustig, skoon, veillig en regtig 'n droom vir visvang."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Jahwe Jihre"Die plek is pragtig. Die mense wat daar bly is baie bevoorreg om op so `n mooi plekkie te bly. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 3"Baie lekker en mooi plek om vakansie te hou, wat wel pla is die baie rondlopers tussen die huise wat mossels en krewe smous, ook by die uitkyk plekke, glo ook baie ondermaat krewe word geoes."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Blouvlei Accommodation"Baie mooi dorpie gewees en die heerlikste kos by die Gecko Resataurant geëet."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandloper Self Catering Units"Glo nie jy kan sommer mooier kry nie en wat dit so spesiaal maak is dat die honde net so deel van die gemeenskap is, word tot in 'n gedeelte van die restaurant (Milkwood) toegelaat om saam te kuier. Die wandelpad is pragtig, netjies en veilig en ook daar is geen tekort aan die vierpoot gemeenskap, wat dit meer spesiaal maak, nie. Voel regtig baie veilig daar en ook 'n plek waar jy net kan rus in vrede."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
21 on Bakoond"Beeldskoon, rustig, skoon en daar kan mens behoorlik rus in vrede."