Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Endstraat 70"Lieflike plek. Beslis die moeite wers om te gaan besoek."
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Be’Landre Private Room"Ek is van opinie dat die inwoners van Van Riebeeckstrand die inkomste van meer toeriste sou waardeer, maar nie sou wou afstand doen van die "privaat" en rustige gevoel daar nie. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
De Bergen"Was nie daar as toeris nie, maar in amptelike hoedanigheid."
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
Elm Tree Guest Farm"Small, quiet town, not a lot to do but great for a quiet getaway."
"Dit bly 'n lieflike dorpie as jy 'n rustige wegbreek soek, maar restaurante veral vir aandete is beperk (baie maak deur die dag oop en 15:00 of 17:00 toe). Daar is so 3 plekkies waar jy aandete kan geniet en prys is so R250 pp."
Shelley Point, Ontsnap Uit Kaapstad
Crousenhof"Excellent security, first point of contact at the gate was so professional. The atmosphere at Shelley Points is awesome."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Light 'n Airy"Veilig en rustig. Ons het gestap vanaf Sandbaai tot by Onrus se strand. "
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Little Haywards"Dis 'n oulike en klein dorpie met baie plekkies wat besoek kan word. Die dorp het 'n elektroniese toer en staproete."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Mondche"Kleinmond is my gunsteling plek! Jy kan ook heel goed regkom daar sonder 'n voertuig. Daar is allerlei lekker restaurante reg op die kus, pragtige wandelpaaitjies en die strand is beeldskoon. Ek sal enige tyd teruggaan!"
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Oak Cottage and Manor House Rooms"Geen kommentaar. Alles was prima in orde."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Thyshuis Self Catering"Pragtig, onbesoedel, rustig, wonderlike mense wat net heeltyd reg is om 'n geselsie aan te knoop. Die wonderlikste natuurskoon. 'n Lafenis vir 'n moëe siel."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Heaven's Door"Will definitely be back with the family and/or friends."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Baviana Beach Lodge"Alhoewel die plek afgeleë voel is dit tog naby ander dorpe en groot winkelsentrums."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Abalone Guest House"Ons het nooit gehoor van Jacobsbaai nie, altyd net Paternooster, maar ons sal definitief altyd in Jacobsbaai bly, want dit is die mooiste klein plekkie. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Chesham House"Ons besoek Hermanus vir baie jare al eenkeer per jaar en sal dit weer doen solank as wat ons kan."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Inkaroo Cottage"Perfect place for rest and relaxation. A plenitude of eating places for a small town, adequate supermarket. "
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Blouvlei Accommodation"I was very glad to notice that the old familiar stink of "Smellington" was no longer a threat! At least not for the 10 days that we stayed there. In my youth we always used to affectionately call it "Smellington" because of the stench from the tanning factory. I don't really know much about Wellington other than that it used to have a fantastic public swimming pool about 20 years ago. I know because I used to attend it regularly when I lived there for a short stint as a teenager! If you weren't afraid of heights you could test your metal on the 3 stage diving boards! Perhaps it still exists? Wellington is well situated acting as a gateway town to Bainskloof and Citrusdal and the Swartland, 10-15 minutes from nearby Paarl and very well located to the R44 which is a great road if you want to skip the often busy roads of Paarl to reach either Agter-Paarl or indeed Klapmuts, Simondium, Stellenbosch, Durbanville or even Cape Town! We weren't really visiting Wellington, we were visiting family who live there, so I can't really give any other information on the town as it wasn't our priority! Still it has definitely moved on up in the world since I was last there over 20 years ago! "
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Flatlet Peaceful"Pragtige plekkie,baie om te sien en doen en nog steeds so rustig."