Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
See-pampoentjie"Ons sal Jacobsbaai definitief weer besoek en ook aanbeveel aan andere."
Stilbaai-Oos, Ontsnap Uit Kaapstad
Stilbaai Vakansie"Baie mooi en skoon strand en die rustigheid is bekoorlik."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Rising Wave"Lekker rustige kusdorpie met heelwat besienswaardighede in die omliggende dorpies. Goeie restauurante."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Riviera Hotel & Chalets"Velddrif is a lovely small country town and being located right on the Berg River and its estuaries, it's a big attraction."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Britannia Reef"As jy 'n plek soek om net te ontspan, vis te vang en die see te geniet is dit beslis die plek vir jou!"
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Heights"De Kelders is a sleeping holiday house destination. Possibly the best location everywhere to spot whales staying and passing in the whale season. Due to the fact that the sea drops steep immediately after the shoreline, whales come up to 30-50 meters off the shoreline. We have never seen on our travels whales that near and in that quantity. At Vancouver Island which boasts for whale seeing the whales are much further out. As for shopping and restaurants there is enough at neighbor village Gansbaai. Walker bay Nature Reserve should be visited guided since access is restricted to some parts and by car only with a sturdy 4x4 jeep passible at the front. Otherwise book a horse trip at South African Horse Co., which is a fantastic way to explore the reserve."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Pophuis"Heerlike dorp en naby alles, maar 'n bietjie uit die gedruis. Sal beslis weer gaan."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Castle 1"Ons sal vir seker teruggaan Paternoster toe en betyds bespreek om weer so lekker by Gaatjie Restaurant te gaan eet!"
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan De Doorns"Worcester is baie mooi en daar is so baie om te verken. Ons sal definitief teruggaan."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dankbaar"Oor naweke is dit besig en dit kan soms duur wees met kos."
"'n Pragtige, vriendelike en skoon dorp! Sal Tulbagh graag weer wil besoek."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Catalina Cottage"Langebaan is an awesome place to go to just to relax from the busy Cape Town area. We love Langebaan. "
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Oystercatcher Guest House"Kleinmond is 'n lieflike vakansie bestemming. Pragtige strand en die hawe wat herskep is, is enige vakansie anger se droom. Dis 'n ideale familie vakansie bestemming."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain View B&B"Dit is 'n pragtige dorp so na aan die berge en natuurskoon. Dit is 'n veilige plek met vriendelike mense. Eerder 'n aftree-plek as 'n plek vir jongmense om 'n toekoms te bou."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Watersedge 22"Enige Gautenger se droomvakansiebestemming, binne bereik van die Weskus, Kaapstad en talle besienswaardighede."