Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Barnacle"Pringle Bay is a perfect weekend escape from the city life. You feel like you’re living a real small town life. A must visit."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bloublasie Struisbaai"Baie naby Agulhas, wat verskeie toerisme-aantreklikhede bied."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Hawehuis"Beslis die moeite werd om hier te kom ontspan... Soveel interessante winkeltjies en eetplekke. "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Mermaid Castle"This place is a hidden gem. There are restaurants worth visiting and the area is very short driving distances from all the major towns which was perfect. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Oude Werf Cottage and Camping"Swellendam is 'n pragtige dorpie by die voete van die berge. Aangename inwoners. "
"Wish we could've stayed longer to explore the whole of Greyton and surroundings."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons Kraal Holidays"I love Franskraal/Gansbaai. I always going back!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Palomino House"Langebaan is 'n baie goeie toeriste-aantreklikheid. Die plek is ideaal geleë en lekker om in te ontspan."
"Witsand is 'n klein, stil vissersdorpie. As jy soek na stilte is dit 'n goeie plek om te wees. Daar is regtig nie veel om te doen nie, tensy jy hou van visvang ens. Baie mooi omgewing met 'n groot verskeidenheid voëls. Vriendelike mense."
Fisherhaven, Ontsnap Uit Kaapstad
28 Duiker"Wat 'n wonderlike plek om vakansie te hou en weg te kom van die alledaagse gejaag en rumoer."
Fisherhaven, Ontsnap Uit Kaapstad
Seas the Sun"Fisherhaven is a central location to visit the local towns and beaches, like Gansbaai, Hermanus, Bettysbaai, Pringle Bay etc."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Ons het heerlik rondgeloop. Dorp was die Satedag lekker besig. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gonana Studios & Villa"Paternoster herinner my aan die Griekse eiland Mykonos. Lieflik! Maar was ontstel oor al die klein 'crayfish' wat buite seisoen openlik verkoop word op straat Dit is mos 'illegal" - geen polisie opgemerk wat hierdie persone arresteer!"
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Paul Kruger 63"Pragtige omgewing en genoegsame winkels om goeie keuses uit te oefen."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Rose Self-catering"Baie vriendelike en bedagsame inwoners. Baie behulpsaam."