Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Na ons ongeluk met ons huurmotor moes ons 'n verklaring by Klapmuts se polisie stasie gaan lewer het. Die diens was so flink en vinnig, ons was binne 5mmin daar uit."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
3112 on Clarence"Beslis 'n plek om te gaan ontspan saam hartsmense. "
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
"Stil en rustig en die omgewing is pragtig, maar om te eet by die restaurante is bietjie duur vir ons plaaslike mense."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Palazzo"As we love visiting new coffee shops, we feel that Bredasdorp is lacking in that respect! In Napier, only 16 km away, there were plenty to choose from. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Ahoy Farmhouse 2"Dit is jammer dat soveel sorg geneem moet word om misdaad te verhoed. Dit het beslis 'n demper geplaas op ons verblyf in die mooie Paternoster."
Golden Mile, Ontsnap Uit Kaapstad
Pokkie se Plekkie"Wonderful place, where you can walk on the beach, rest your soul and have a comfort home! "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Shack"Baie rustige klein dorpie. Daar gaan nie veel aan nie, wat vir my 'n goeie ding is! Lekker ontspannend. Pragtige strand!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Voeltjieshang"Struisbaai is a lovely place, but quite unpleasantly windy at some times. Beautiful beaches. Warm water. Friendly locals. Struisbaai has a few interesting areas to visit, which can be done in a day or two. It would be kind if the grocery stores were not so expensive compared to "non-tourist" grocery stores elsewhere."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Baobab Guesthouse"The town itself is disappointing. Needs that extra something, however, the region is really beautiful. "
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Bea's Place"`n Regte klein juweel. Het nog 'n lekker plattelandse gevoel!"
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Vita Nouva Guesthouse"Baie rustige dorpie, verkeer is baie rustig, die winkels is nie te ver van die gastehuis af nie."
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Calypso on the Beach"Stunning beach. Safe for kids when the tide is lower."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Heights"Baie lieflike en rustige plek. Perfekte plek as jy will walvisse sien gedurende walvis-seisoen."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerus"Ek dink Kleinmond is 'n rustige dorpie waarvandaan mens lekker kan uitry. Die omgewing bied toegang tot lieflike aktiwiteite en agterpaaie soos gholfbane, wynplase en padstalle. Ek sal byvoorbeeld eerder op Kleinmond gaan oorbly as Hermanus en Kleinmond as 'n sentrale uitrypunt gebruik. Ons het lekker gebly, die Spar is uitstekend toegerus en hier is baie om te doen. Die hoofstraat was heel naweek lekker stil. Saans kon ek op die stoep sit en vir die see luister. Dit is lieflik! "