Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Ashton is 'n pragtige plek, met gasvrye mense in elke winkel, en Platform 62 was 'n belewenis.Ons sal egter eers weer gaan as die paaie en brûe klaar gebou is."
"Meer as genoeg opsies om almal besig te hou."
"Retreat for quiet time and to relax and not if you like the buzz of a busy coastal town."
"'n Baie mooi en klein dorpie! Ons het ons aandete by die Olive Terrace baie geniet."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Livesey Lodge Guest House"Dis baie mooi daar. Die mense wat daar bly moet baie dankbaar wees."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Vasbyt"Ek weet Vredenburg is naby, maar Paternoster kan doen met 'n groter winkel (normale inkopies) en dalk 'n apteek. Lieflike klein dorpie!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Emmaus-On-Sea"Die dorpie is stil en rustig. Presies wat 'n mens benodig as jy wil wegbreek van die stad se gewoel."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
De Volkshuijs"Lekker plattelandse atmosfeer. Goeie ligging om ander plekke van hier af te besoek."
Wolseley, Ontsnap Uit Kaapstad
11 Protea"Pragtige omgewing! Lekker naby Tulbagh, trouvenues en bekende wynplase! "
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Amazing Modern Beach House"'n Heerlike vakansiebestemming, veilig en mooi natuur."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Bayview 104"Jy kan in Hermanus alles kry wat jy nodig het en die mense is ook vriendelik."
"Stunning bird life and fly fishing area. Nature at its best. Bike and hike trails. Mountains and a clean river. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Wykeham"I don't think Worcester is the kind of town one would visit for a long period of time, as there are really only 2 main attractions: the Mall and the Casino. If you are an outdoorsy type of person or enjoy visiting wine farms, you might enjoy spending a few days in Worcester. It's definitely the type of area for older people. I don't think it would be too exciting for teenagers or young adults to spend too much time there."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Whipstock Guest Farm"McGregor is maar 'n klein plekkie, 'n mens moet maar saamneem wat jy kan. Het van die eetplekke baie geniet en die kos was besonders!"
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Absolute Beach"Eetplekke is net bietjie ver as jy by Absolute Beach bly."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Rawsonville Guest House"Lots of roadworks currently in progress."