Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Tranquillity Self-catering Accommodation"Robertson was fine, however, the tranquility was not!"
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Laatlam93"Ek sal baie graag my eie huisie in hierdie dorpie wil hê!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Soli Deo Gloria Unit 2"Dit was ons eerste keer in Paternoster en dit is 'n fantastiese klein plekkie, baie rustig en uitstekende vakansiegees wat heers. Dit is 'n stukkie hemel op aarde."
"Oulike, klein plekkies om te besoek en om by te eet. Lekker wynplase en kuiergeleenthede in die area. Heerlik!"
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Fisant and Tobie"Pragtige dorp waar 'n mens behoorlik kan ontspan."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Bredasdorp Gem"Dit is 'n baie oulike plekkie om te besoek en die see is nie te ver daarvandaan nie. "
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Old Sam's Cottage"Dit was my eerste besoek aan hierdie oulike dorp! Ek kom beslis terug!"
"Die lekkerste staproete gaan doen in die natuurreservaat en die dorpie se rustigheid is alles wat mens nodig het vir 'n lekker afskakel naweek."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Bloekomhuisie"Ek hou van die vriendelikheid die mense in Bredasdorp. Meeste groot supermarkte is daar te kry. Die see is lekker naby."
"Tulbagh as dorp is dood op ‘n Maandag. Lekker gekuier en Dinsdag alles gesien"
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Ndedema Lodge"In elk geval de Sevilla Rock Trail lopen. Vroege San-kunst en bavianen in mooi natuur."
"'n Plek van rus. Onrus het nogtans alles wat mens kan verlang: restaurante, wandelpaaie, die see en walvisse, 'n pragtige strand, 'n meer vol voëls, bome en berge en 'n rivier. En Ayrshire melk van 'n plaaslike winkel."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergrosie"It is a very nice place if one needs to be on the relaxing side and if you're a sleeping beauty."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Breakaway Apartment"Onopgesmukte wegbreek plekkie, omring deur karaktervolle dorpies."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills House and Flat"The SPAR supermarket is great. Has everything for a self-catering stay."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Boathouse"Jacobsbaai is 'n ongerepte juweel. Ek hoop dit bly nog vir jare so. Gaan beslis terug vir nog! "
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Misty Mountains"Die personeel in die toeriste inligting kantoor het bitter min geweet oor die omgewing en ons bloot pamflette met oppervlakkige inligting oorhandig - wat selfs nog verkeerde inligting verskaf! Byvoorbeeld, dat Springfotein se wynproe en restaurant toe is op Donderdag - wat nie die geval is nie - ons het maar 'n kans gevat en dit was oop! Stanford is 'n fantastiese plek, maar dit word uiters swak bemark! Plekke soos Misty Mountains gaan dit 'n slegte naam gee!"