Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Aitsa!"Uiteraard hang dit af van jou behoeftes. Weg van die gewoel is 'n groot voordeel. Indien jy naby groot winkelsentrums en flieks wil wees, moet jy maar deurry Mosselbaai toe."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Pelican House"An absolutely beautiful little haven that is safe and tranquil."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Tracks Backpackers"Baie mooi plek, lekker winkels en als was goed en wel."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Wag-'n-Bietjie"Beste eetplek is "On the Rock"... Die kos en diens is uitstekend."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
30 Lichtenstein"Oulike dorpie met 'n rustige atmosfeer en pragtige natuurskoon met die berg so naby. Perfek om bietjie rus vir jou siel te kry met net die nodigste winkeltjies."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Betta Sleep Overnight Rooms"Ons is Weskus-mense. Sal dus altyd die Weskus aanbeveel."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Slakkepas 42"Heerlike bestemming om te besoek en goed geleë tussen verskillende ander dorpe om te besoek, veral rustige ervaring deur nie-seisoen tyd."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"Vanaf Rawsonville het ons uitgery na Paarl, Franschhoek en die hele omgewing plat getoer. Lekker sentraal geleë!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dunesberry"Dit is ons tweede besoek aan Paternoster en sal dit weer in die toekoms besoek. Alles is netjies en skoon."
Hemel-en-Aarde Vallei, Ontsnap Uit Kaapstad
High Season Farm Luxury Cottages"Net die forel visvang was sleg. Niks gevang in die 4 dae, maar dit was by Sumaridge se dam."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fisherman's Cottage"We were really surprised about Gansbaai. We never realised just what a lovely area it is and how much there is to do for young and old."
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Akkediskis Gastehuis and Restaurant"Porterville was vir ons net 'n oornagstop maar ook hier kan n mens uitry in verskillende rigtings om die omgewing te verken. Ons het die gasvryheid van Porterville se mense baie geniet."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Pragtige dorpie wat sentraal geleë is om in die pragtige omgewing rond te ry."
"Tulbagh is 'n pragtige en skoon geskiedkundige dorp met mooi ou geboue, interessante galerye, uitstekende restourante en 'n lekker wynkelder om te besoek. Beslis 'n besoek werd."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkbos Studio"Om te sê ek en my man was aangenaam verras met Melkbos Studio sal nie begin om te beskryf hoe ongelooflik lekker ons verblyf daar was nie! 'n Mens is letterlik (soos in regtig-egtig) net 'n klipgooi van waar die eerste branders breek. 'n Pragtige bestemming met uitstaande geriewe en fantastiese gashere wat uit hulle pad gegaan het om dinge vir ons so gemaklik en lekker moontlik te maak. Hulle sien ons beslis weer!"
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Mondche"Dit was 'n eerste besoek. Aangesien ons elke dag gholf gespeel het, het ons nie baie verken in die omgewing. Die dorpie is nie groot nie, maar alles wat jy nodig het is beskikbaar. Genoeg wegneem-ete restaurante, kruideniers winkels. Mooi omgewing."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Lilybet"Dis 'n goeie oornag opsie van waar jy die omliggende areas kan besoek."