Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
A'la Mossel 1" My eerste besoek aan Paternoster. Wat 'n juweel van n plek. Ons verblyf was als wat ons nodig gehad het en nog meer. Jy parkeer jou voertuig en stap waar jy ook al wil gaan anders sit jy op die stoep en bekyk die see en uitsig. Ons was gelukkig om Walvisse te kon sien. Net een ding, hou jul dorpie net soos hy is."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Soli Deo Gloria - Penthouse"Ongelooflike dorpie, net Jammer die res van die Weskus het nie dieselfde argitektuur en karakter as Paternoster nie."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Beach Cottage"Dit is 'n bietjie afgeleë, alhoewel dit 'n lekker stapstrand het, mits die weer goed is."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlyn"Beeldskone dorpie! Voel soos alternatiewe realiteit , kan beswaarlik glo die stad is net om die draai! Lieflike restaurante, koffiewinkeltjies en snuffelhoekies! Tietiesbaai net om die draai verskaf ekstra natuurbetowering! Sal beslis weer en weer besoek!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sit-en-kyk"Lekker om tyd daar deur te bring. Kry die gevoel van dat dit is die "hoër stand" wat hier uithang."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Seaview Villa"Very central to tour the West Coast as well as inland."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
411 On Park"Lieflike rustige plek. Vriendelike mense en absolute pragtige strand."
"Om verseker 'n draai by Pili Pili restaurant te maak en om 'n uur of twee op 'n bankie by die hoofstrand stil te sit en die baljarende walvisse dop te hou! Asemrowend! Die Breederivier is ongelooflik mooi. Witsand is 'n besonderse destinasie om te ontspan."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Tuscany"Flags in Langebaan is 'n lekker restourant. Die kelnerin, Desire, was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het selfs 'n waterbak vir die diere gebring! Boonop was die ontbyt heerlik. Verder is die see pragtig en rustig en kon ons lekker met ons honde daar stap. Ek sal weer gaan."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Jongens @ Fontein"Het gesukkel om blyplek te kry wat beddegoed verskaf. Was nogal vreemd."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
9 On Heron"Ons ken Langebaan van baie jare terug en dis nou 'n stad. Te besig vir ons."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Bayview 104"Heerlike vibe in die dorp, ideal vir 'n naweek wegbreek of langer. Desember is egter 'n malhuis daar."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Phoenix 2"Safety is a huge concern in Paternoster. We were threatened and harassed by the local children in to purchasing hand-crafted ornaments. If you refuse, they tend to get aggressive and verbally abusive. It's not enjoyable being harassed when your on holiday."
Stilbaai-Oos, Ontsnap Uit Kaapstad
Bellevue Resort Unit 16"Ons is gek oor die dorpie, dit was die eerste keer wat ons in Stilbaai was en gaan beslis weer soontoe. "
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Gansbaai is 'n rustige still dorpie. 'n Heerlike wegbreek plekkie, weg van al die stad se lawaai."
"Heerlik gekuier by die Bush Pub en aandete geniet by Paddagang se kaggel. Things I love deli in die hoofstraat het die oulikste snuisterye en die heerlikste skons!"
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Ware Jacob"Ons sal baie graag wil terug gaan en die plek verder ontdek. Ons het net te min tyd gehad! Dis so mooi!"
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kormorant Apartment"Perfect place if you simply want to relax, recharge your batteries and live the slow life for a while. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Overmeer"Worcester is a very warm and welcoming little place, will definitely visit it soon."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Cyara"Die wind waai baie sterk en die hoofpad waarop meeste huise geleë is, is baie besig. Dit is steeds 'n lekker uitrus plek."