Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Merwida Country Lodge"Pragtige wynkelders om te besoek. En 'n Melissa's om by te gaan eet. Heerlik!"
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
The Kite House"Pragtige plattelandse dorpie en die donkies is 'n bonus. Gaan besoek gerus Eseltjiesrus."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Paddatjiesrus"Pragtige plek. Sal graag weer daar wil kom vakansie hou."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond Panorama Holidays"'n Goeie naweek wegbreek vir individue uit die stad. Dorp is baie rustig met min lawaai of verkeer. 'n Paar oulike winkels in Harbour rd. Sal definitief weer 'n draai kom maak."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Kraaltjie"Robertson is 'n ongelooflike mooi dorp en die omliggende wynplase maak dit 'n droomvakansie. Dit is ook naby genoeg aan Struisbaai vir 'n daggie by die see of Worcester indien die winkels jou roep. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gonana Studios & Villa"Lekker wegbreekdorpie. Vriendelike mense. Puik restaurante."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
@ Rina's"Soveel pretdinge om te doen, ervaar en te beleef. 'n Naweek is beslis te kort vir al die doendinge. Kan nie wag vir ons volgende besoek nie."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Laughter"Ons het die stank van die visfabriek goed getref. Nie onuithoudbaar nie. St Helenabaai is gemaklike afstand van die omliggende dorpies om die weskus te verken."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Tumbleweed Cottage McGregor"Dit is 'n plekkie waar jou siel kan rus."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Spa Hotel"Die regte bestemming as jy die natuur wil beleef en wegkom van die stad. Ongelooflike mooi see en veilige strand ervaring."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkbos Studio"Baie rustig met lang uitgestrekte, skoon strande."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Leeurivier-onder-die-Hoogte-Die Plaashuisie"Daar is wraggies alles wat 'n mens kan wil benodig in daai dorpie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Volstruis Laan 65"As ons finansieël kon, sou ons lankal 'n huisie daar gehad het!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Beach"Kon nie glo hoe dit uitgebrei het nie. Die mooiste huise gesien. Baie lekker Spar."
"Oulike dorpie maar geen apteek. Wees gewaarsku as jy medisyne nodig het. Oulike wyn en olyf plase in omgewing. Vreeslik geniet."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Guesthouse LaRachelle"We were surprised on a Monday night to find our two first choice restaurants full eventually going to our third choice. So perhaps book a restaurant in advance."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
PicardiPlace"Rustige en pragtige plattelandse omgewing omring deur berge."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Theewaterskloof Country Estate"Ek dink Villiersdorp is 'n goeie keuse om as basis te dien vanwaar die Overberg en selfs Franschhoek en omgewing verken kan word. Lekker stil en uit die gewoel van plekke soos Hermanus en Franschhoek."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Karoo Moon Motel"Baie oulike dorpie vir 'n dag besoek met 'n paar oulike winkels. Diesel & Creme is beslis die hoogtepunt in die dorpie."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
White Sands Beach Side Holiday House"Dit is veilig met 'n wonderlike loopstrand. Ons oorweeg na dese om eiendom daar te koop."