Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Shelley Point TF22"Pragtige plek, maar nie plek vir n groep mense wat net wil sit en kuier en ontspan nie, want geraas sal daar wees. "
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Netan-El Self-catering"Velddrif en Laaiplek is van my lieflingplekke met die lekkerste seekosse denkbaar. Lekker eetplekkies en ook naby Paternoster, St Helenebaai, Langebaan, Saldanah, ens. Baie om te doen. Great bestemming!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Al Dorado"Struisbaai is a beautiful destination with lots to offer and that's why we opted to go there."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Struisbaai Beach House"Struisbaai is al baie jare lank 'n gewilde naweek- en vakansiebestemming vir ons en ons hoop om eendag daar te kan aftree."
Vermaaklikheid, Ontsnap Uit Kaapstad
Marshall Farm"Terwyl daar nie veel aangaan nie (wat deel van die bekoring is), beveel ek sterk aan dat almal by Tannie Joey se Kontrei Winkel stop en vir die oom vra oor sy Heuningwyn. Wie weet, dalk koop jy aandele..."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Vredenburg Boutique Lodge"Dit is 'n rustige en netjiese dorp en redelik sentraal. Ek sal dit weer besoek. "
"Fantastiese bestemming vir 'n wegbreek om lekker te ontspan. Dorp is opvallend mooi skoon. Verskeie lekker plekke om by te eet en kuier. Dorp bied ook goeie verblyfopsies. Saterdagoggend-mark bly 'n treffer."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Manna @ Sea"Struisbaai is pragtig en het die uitstappies geweldig geniet. Pragtige klippe!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 2"What a lovely cosy, beautiful and clean town with wonderful friendly people that are always willing to make your stay in Paternoster a pleasant and memorable one."
"My gunstelingprentjie van natuurskoon is as 'n mens uit die tonnel kom, aan beide kante ... ek is mal oor die Paarl."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Blaauw Cottage"'n Interessante dorpie. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer daar 'n draai wil gaan maak."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Ware Jacob"Jacobsbaai is a very beautiful and peaceful place to unwind and relax. A breakaway from the hectic day to day rush and chaos."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
16 on Main"Dis stil buite seisoen - moenie naglewe verwag nie, maar dis naby genoeg vir 'n heerlike dagrit na L'Agulhas."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Absolute Bosch Guest House"'n Heerlike stil omgewing dog naby die woelige dorp."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fisherman's Cottage"Daar is genoeg om te doen in die Stanford- en Hermanus-omgewing."
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkbosstrand Beach Cottage"Lekker gesit en kuier by die damhuis en die hele dorp en strandgebied is skoon en baie netjies! "
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinzee Oceanfront Guesthouse"'n Goeie restaurant in De Kelders sal 'n groot aanwins wees."