Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
16 Perlemoendraai Beach House"Baie mooi, rustig en vriendelike mense. Sal almal aanbeveel om ten minste eenkeer in hul lewens dit te gaan bewonder."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
La Montagne Lodge"Wyk bietjie af van die meer bekende en besoek die ander baie besonderse plekkies."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 1"Baie oulike plek. Het ook maar hulle "petty crime". Kan nie iets in jou kar los nie."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Bellingham Homestead"An opulent village filled with contrasts and incredible restaurants. Be prepared to pay a bit for the quality you will likely enjoy."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Anna se Huis"Lovely beach, great views and, best of all, not too far from Cape Town!"
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Paul Kruger 63"Het daar groot geword, altyd wonderlik. Sal baie graag meer tyd daar wou deurbring. Dit bly 'n heerlike ervaring om deur die strate en die distrik te ry. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Jacobsklip Loft"Lekker naweek of vakansieplek, uitstekende restaurante."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
The Cottage at Wild Almond"Pragtige dorpie. Alles is stapafstand. Heerlik geëet by Karoux, by Carol's Pub gekuier, wyn geproe by Lord's Wines en McGregor Wines."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aunty Margies"Baie vriendelike en gasvrye mense, en sal enige tyd weer daarheen gaan en verseker vir 'n langer tydperk."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Lorraines Place"Port Owen is 'n pragtige bestemming. Veral as jy van bote en bokkoms hou."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Grondjie-Gaatjie"Dis pragtig en rustig. Lekker om bietjie weg te breek. Restaurante en omliggende areas aan te beveel as jy stilte en rustigheid soek."
"Paarl is 'n pragtige juweel. Doen beslis moeite om rond te ry. Riebeeck Kasteel is net daar naby is 'n moet-besoek-plek."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Auberge Alouette"Franschhoek is 'n ongelooflike toeristebestemming. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Villa"Yzerfontein is only a stone throw away from home, yet you always feel like you are on holiday, far away from home. it is a perfect holiday destination. "
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Swartland Plaaskombuis"Pragtige en rustige dorp en die mense is almal vriendelik. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Damas"Worcester is a very friendly town and I will make sure to make more trips there during the year. "
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Victoria Hotel"Wow ... wat 'n netjiese dorp! Soveel plekke: Spur Wimpy KFC en besigheidsentrums!"
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Almondbury Guest Farm"Gholfbaan in baie goeie toestand en mense vriendelik. "
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Life Lodges"Dis heerlik dat daar 'n restaurant stapafstand van die verblyf af is. Veilige strand, skoon en pragtig."