Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"Baie oulike strand. Verlief geraak op die plek."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Cape Cottages Sunbird Aloe Cottage"Pragtige wynplase in die omgewing! Eseltjiesrus Donkey Sanctuary 'n insiggewende besoek! Lekker restaurantjies."
Fisherhaven, Ontsnap Uit Kaapstad
Seas the Sun"Baie rustig met mooi uitsigte en wandelpaaie, flaminke en talle ander voëlspesies en die geruis van die branders en die stilte in die nag."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Riebeek Valley Hotel"Saam met Riebeek-Kasteel is dit die moeite werd!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
G&T on the Rocks"Die dorpie is nog nie ten volle ontwikkel as toeristebestemming nie. As jy van stilte hou, is dit die plek vir jou."
Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Ontsnap Uit Kaapstad
Under Oaks - The Vineyard Suites"'n Area wat my beslis weer sal sien."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Osler Place Self-Catering"Pragtige skoon dorp met baie vriendelike mense."
"It is the first time that i drove through the area of Elgin but I enjoyed it. "
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
La Montagne Lodge"I love this little South African Gem! I would recommend a visit to Riebeek to anyone. "
"Hierdie is 'n visvang-paradys. My ervaring in die verlede was dat die weer pragtig is oor September. Die wind hierdie tyd van die jaar in April was bietjie erg."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Jongnooientjiesfontein"Rustige en veilige dorpie met uitstekende restaurante!"
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
See-pampoentjie"Ek wil graag 'n huisie daar hê! Dis baie goed geleë en pragtig."
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Life Lodges"Asemrowende ligging by die see. 10 minute vanaf Langebaan en meer."