Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Botterkloof Resort"Fantastiese bestemming. Bied genoeg aan toeriste."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Wat 'n pragtige, rustige dorp. Dis 'n moet-besoek plek. "
"Die Paarl is lekker sentraal vir mense wat goedjies wil doen in Somerset-Wes en Kaapstad en vele ander omliggende dorpe."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lala Phanzi"Die atmosfeer in die dorp self is baie vriendelik en mense het ons glad nie gegroet nie. Die winkelsentrum is sentraal geleë en maklik bereikbaar."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Marula Lodge Guesthouse"Beautiful charming city, with historical places of interest and good restaurants."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 3"Paternoster is altyd pragtig - selfs as die wind waai. Dis ideaal vir 'n naweek of langnaweek, maar langer beteken mens moet bietjie uitry om die omgewing te sien - daar is nie veel meer om te doen nie. So om uit te span en niks te doen (behalwe lekker eet) is dit ideaal. Die Pizza-restaurant het o.a. 'n gerookte snoek-pizza!"
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Rivierbos Guest House"Stellenbosch has oldest university of SA. Students make this place vibe, especially the bars and terraces. The well maintained old buildings provide style and a good atmosphere to relax. "
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolphin Accommodation"Gansbaai is 'n oulike kusdorpie. Prettig om daar 'n draai te maak."
"Mykonos is 'n wonderlike oord vir gesinne met kinders. Daar is soveel om te doen en altyd te min tyd om by alles uit te kom."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Muir Holiday Apartments"Stilbaai has a lovely clean beach and waterfront. The residents were all very friendly and welcoming."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Beausoleil"Bonnievale is 'n pragtige plattelandse dorpie en baie rustig vir ons wat uit die stad se gewoel kom."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Bateleur Holiday Home"Kogelberg Reservaat het paar netjiese staproetes, veral op 'n warm dag is die Palmietrivier 'n lafenis saam met die stap."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Shades of Provence"Riebeek-Kasteel is an absolute delight! A small village filled with quirky places and eccentric characters. Eve's restaurant does a brilliant breakfast and Wicked Treats does the best scones. "
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Fanastiese dorp met vriendelike mense."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Weskushuis"Een van my gunsteling plekke in Suid Afrika. Lieflik, stil, lekker drafpaaie en asemrowende sonsondergange. Beste plek om uit die stad te ontsnap."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandloper Self Catering Units"Hermanus sal ons altyd na aan die hart bly, lekker wandelroetes langs die see."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Atrium"Pringlebaai is 'n lieflike kusdorpie. Baie rustig, 'n plekkie om weer jou batterye te herlaai. Inwoners boeregasvry."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Vinkie"Beautiful, quaint little town - perfect for a getaway from the JHB busy life."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
The Farmhouse Hotel"Zeer geschikt voor een strand vakantie. Veel kite surfers. Goede restaurants."