Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Breakaway Apartment"It's a pity that not more of the village and particularly the restaurants don't have sea views. It's an excellent location with regards to the West Coast and Darling. It's close to Cape Town which makes it a good weekend getaway."
"Dis 'n baie mooi dorp met die mooiste ou geboue en die eetplekke is uitstekend. "
"Lovely little seaside town with swimmable water and a great beach."
"Die enigste negatief was die grondpad na Malgas toe. Jammer hulle kan nie net ten minste die helfte van die pad teer nie. Die pad was op sekere plekke baie glyerig (los klippe)."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Azzuro - Duplicate"Die kreefverkopers op straat is 'n groot probleem, soveel so dat jy nie eers kreef in 'n restaurant kan bestel nie."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Boathouse"Jacobsbaai is die mooiste dorpie en 'n rustige wegbreek van die Kaap. "
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Die Bos Hoff"Sandbaai is baie lekker rustig en stil omdat dit weg is van alles, maar as mens 'n stranddag wil geniet sou ek steeds sê dit is beter om Hermanus toe te ry."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Die hoofstraat en groot dele van die sypaadjies is al vir baie jare in 'n baie swak toestand......wonder wanneer gaan dit eendag herstel word?"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Blue Door Cottage"Sien uit wanneer paaie en toegangsroetes voltooi is."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 3"Dis 'n baie nice toeristebestemming. Verskeie restuarante, ens."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Seesig Chalets"Oulike en rustige vakansiedorpie met 'n ontspanne vakansie-atmosfeer. "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Weskushuis"Jacobsbaai needs to grow a bit more. Wouldn't be able to stay for long periods of time. No nice accessible swimming beach."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Bokkoms Guest Flat"Heerlike wegbreekplek met genoeg eetplekke en winkeltjies. Ek en my man het gesels en gewonder of 'n klein teater nie dalk 'n aanwins sal wees nie, waar kunstenaars oor naweke kan optree. Ons sal beslis weer hier kom kuier."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Orca Huis"Perfect place to relax. Close to Hermanus. Beautiful little beaches to explore. Wonderful viewing of whales when they are in the bay."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Dassie Singel Self-catering Units"Dit is beslis 'n heerlike vakansieplek vir klein en jong kinders."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Place"Dit die tipe plek wat jy nie veel van verwag nie totdat jy begin rondstap. Dit is 'n baie interessante dorp wat jou belangstelling aangryp. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
16 Mile View Beach House"Great place to visit and a beautiful beach."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Oak Cottage and Manor House Rooms"Ideale wegbreek vir stadsmense. "