Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
De Volkshuijs"Ideaal geleë om die omgewing (Napier, Arniston, L'Agulhas, ens.) te besoek."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlinda's cottage"'n Lekker dorp met baie om te doen en te sien! Hermanus het 'n lekker "vibe"! 'n Mens het meer tyd nodig. 'n Ongelooflike skoon en vriendelike dorp."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Abalone Guest House"Nie almal hou van die Weskus nie, maar dit is hulle probleem! Ek sal enige tyd weer teruggaan."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Atlantic Sunsets"Vriende woon daar en kuier altyd lekker in Port Owen. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Pebbles"If you are looking for a place to put your feet up, braai, walk on the beach and drink lots of wine, this is the place for you."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Onse Huisie"I think it's becoming overdeveloped and fast! The new proposed area with 400 stands? Soon a mall will follow? And the that small town atmosphere will be gone - just like Yzerfontein used to be like!"
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Lorraines Place"Stil en rustig teenaan Velddrif wat baie geriewe bied. Oulike koffiewinkel en "craftshop"."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Klein Boschkloof"Prima bestemming. Lekker doendinge in die buurt!"
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Myrtle's Retreat"Dis 'n lieflike plekkie! Allergaartjie se skons is heerlik! Baie dinge om daar te doen, veral in Desember."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
90 Atlantic Drive"Pragtige vakansiedorpie. Daar kan dalk net een kaffee of vulstasie oop bly na 20:00 vir noodgevalle."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Fleckvieh Guestfarm"Swellendam is een van die wonderlikste en rustigste dorpies. Ons keer jaar na jaar terug."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
White Sands Beach Side Holiday House"The peaceful nature is ideal for those who want to unwind and just get away from the busy everyday lifestyle. Tourists might need more attractions."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Heaven & Earth Cottage"Hermanus is vol verrassings. Om elke hoek en draai is daar iets anders om te ervaar. Sal graag in Hermanus wil aftree."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Windsor Hotel Hermanus"Hermanus is 'n wonderlike dorp met pragtige strande en lekker eetplekke!"
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Abalone Guest House"Jacobsbaai is beautiful. Rustig en stil langs die see. Dit is 'n klein plekkie en voel of dit baie afgeleë is, maar dit is darem ook naby Vredenburg waar die nuwe Weskus Mall nou ook oop is."