Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Mullers Place"Stilbaai is 'n baie mooi skoon en veilige dorp. Min dat jy nog plekke sien waar daar nie diefwering oral is nie. Baie interessante winkels. Al wat sleg is, is dat mens nie maklik op die strand kan kom om daar jou dag bietjie deur te bring nie."
"Lekker show by Evita se Perron. Die Darling Brewery was ook 'n lekker uitstappie."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Jahwe Jihre"Sandbaai is a great place to make memories and to spend time. There is a beach nearby where I loved to take pictures and selfies. There is a convenient store should you need something but all in all everything was fabulous. "
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Ndedema Lodge"Sal beslis volgende keer langer wil oorbly in Clanwilliam."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Bellingham Homestead"Pragtig - net baie duur vir ons Suid-Afrikaners."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Lorraines Place"Daar gaan nie veel aan in Port Owen nie. Dis 'n plekkie waarheen jy gaan as jy wil wegkom van die gejaagde stadslewe af. Daar is egter baie strande waarnatoe jy kan ry. "
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Laaiplek Hotel"It would've been nice if there was more things to do. We were disappointed that we could not see the salt making process, as Cerebos no longer do tours. I would also not recommend that you stay over on a Monday, as everything is closed on Mondays. "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Ware Jacob"'n Mens kan nog hier rus, sonder te veel toeriste en die lekker grondpad maak dit vir my soos Darling en Clarens se kunstenaarsplekkies. "
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
South Point Self Guest Lodge"Lieflik still en 'n natuurskone toeristebestemming. Darem nie verlate nie en het gereelde toeristegroepe om die punt waar die twee oseane ontmoet te besigtig. Vriendelike mense en lekker seekos te vinde."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club Penthouse 153"Hermanus en die omgewing is net ingestel op buitelandse toeriste, al betaal Suid-Afrikaners dieselfde geld."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Annie's"Struisbaai is 'n oulike dorp en ek sal hom aanbeveel as 'n toerismebestemming."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Le Bonheur"Karaktervolle dorpie en baie om te ervaar. Goeie geskiedkundige waarde."
Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Ontsnap Uit Kaapstad
Vineyard Loft"it is a good place from where you can visit Paarl and the wine route."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Castle"'n Pragtige dorpie - sal graag permanent daar wil gaan woon."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lala Phanzi"Mooi omgewing, baie om te sien en te doen, en dit is ook nie te vêr van die Kaap af nie. Heerlike, versteekte swemplekke in die nabye omgewing. Sal definitef weer daar 'n besoek aflê."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Eikepark Self Catering"Nice and calm part of beautiful Stellenbosch."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
The Ocean Villa"Lekker, nie te besig nie, tog naby genoeg aan alles wat jy nodig het. Dit voel of niemand jou pla nie. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Bokkoms Guest Flat"Meer stalletjies, museum met geskiednis van Paternoster. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Restoration"Ons gaan gereeld na Langebaan toe omdat ons die veilige strande geniet, veral in die reservaat en by Mykonos."
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Life Lodges"Beautiful, clean and safe beach area where one can just relax and take long walks on the beach. Even at night time you are safe, because most of the beach area is visible, because of lights on the beachfront. Also walking distance from Club Mykonos and the most lovely restaurants."