Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Beautiful, quaint little town with galleries, coffee shops, wine tasting - all in one street."
Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad
Feel @ Home"Brandwacht is 'n uitbreiding in Stellenbosch en naby al die winkels en eetplekke."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Malindila House"Pragtige omgewing, maar hulle is tans besig met padwerke in die dorp en dit was 'n nagmerrie om vanaf Langebaan weer op die Kaapstad-pad te kom. "
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
South Point Self Guest Lodge"Pragtige foto's geneem by die mees suidelike punt en die skeepswrak saam met die sonsondergang."
Golden Mile, Ontsnap Uit Kaapstad
Brickles Cottage"Dis strand is puik, maar die ingange na die strandgebied is vuil en tans besoedel."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club No 165"Loved the beaches and sea. Wonderful places to eat. A real tourist attraction. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Guesthouse LaRachelle"Ek het 'n sagte plekkie vir hierdie historiese dorp met sy ryk geskiedenis, mooi natuurskoon en vriendelike mense."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Seafront Stone House"Heerlike toeristebestemming. Sal weer teruggaan ."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Swept Away Guesthouse"'n Pragtige, rustige plek vir ontspanning en vakansie! Yzerfontein is besonder netjies en inwoners is baie behulpsaam. Verseker 'n besoek werd! "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Super Petite @ 27"Die Bontebok Natuurreservaat was 'n groot teleurstelling. Die nuwe ingang is baie versteek, die pad is baie sleg in die park, die diere is baie uitgedun en ek dink nie jy kry waarde vir jou geld nie. Die "Stroom" vir dagbesoekers is baie mooi en skoon waar 'n mens lekker sal kan braai, swem en visvang. Die Tredoux-pas is asemrowend en lekker naby vanaf Swellendam. Swellendam is nog mooi skoon en rustig. Lekker wegbreekplek en nie te ver van die Kaap af nie."
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Groendraai Accommodation"Sentraal om die hele omgewing te kan verken!"
Riviersonderend, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Ponthuis"Dit is 'n tipiese plaasdorp. Baie mooi ou huise wat netjies opgeknap is. Die Ou Meule het die lekkerste pasteie en gebak."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Guesthouse LaRachelle"The restaurants are expensive. The town needs a Spur and a Steers. We had a very enjoyable & affordable meal at Elements Restaurant - this I can highly recommend. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Bokkoms Guest Flat"Pragtig en pure plesier. Wolfgat Restaurant is 'n besonderse ervaring."
De Hoop Nature Reserve, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hoop Collection"This is one of our most loving places in South Africa. Wonderful!"
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Oak Cottage and Manor House Rooms"Groot verskeidenheid buitelugaktiwiteite sonder om ver te reis."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Place"'n Fantastiese vakansiedorp met karakter en wonderlike mense. Verseker 'n moet op almal se lysie."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
The Langebaan Bird Cage"Die Weskus is 'n baie lekker plekkie om vakansie te gaan hou."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Voëlklip Holiday Cottage"My gunsteling vakansiedorp en dit sal eendag my aftreeplek ook wees!"