Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Bloemendal Guest Cottage"Die mooiste dorp met vriendelike mense en heerlike eetplekke."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons C-huis"Gawe mense en die dorp het alles wat mens kan benodig sommer bymekaar."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Atlantic Sunsets"Baie mooi en stil plek. As jy will ontspan, is dit die ideale plek."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Lewens-Essens B&B on C"Baie netjiese dorp met vriendelike mense."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Robertson Boutique Backpackers"Doen moeite en kry 'n kaart van al die dinge wat 'n mens in en om Robertson kan doen - anders gaan jy spyt wees."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
The Stellenbosch Hotel"Dit was mooi om die aand in die strate te loop. Ongelukkig kon ek na-ure nie 'n "kafee" vind om iets te koop nie."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Britannia Reef"Baie mooi gebied. Weskus is die onbekende juweel. Baie veilige omgewing en 'n lekker vakansiebestemming."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
8 Serendipity"Langebaan is enige tyd van die jaar 'n lekker plek om te kuier. "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Kroon"Perfek as jy stilte en natuurskoon soek. Die kersie op die koek was dat ons net betyds was vir die blomseisoen en ons het die mooiste foto's geneem!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Pensione Symi"Paternoster het ons harte gesteel. Maak reeds planne om in die nabye toekoms daar te gaan nes skop."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"It has great potential but shouldn't become too over-developed. The place will lose its tranquility."
"Greyton is a lovely, quaint little town. There is a well-stocked OK and two liquor stores. The Saturday market is amazing. Furthermore the town has a great restaurant offering. We absolutely enjoyed our visit. This town has so much character!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse"Village blossoming into a town. Flowers were stunning around 25 Aug."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Views"Ek het my hart verloor in Jacobsbaai. Mooiste mooiste plekkie."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Mooi oulik skoon en baie vriendelik. Sal more soontoe trek."
"Quiet and relaxing. We felt safe in the area and enjoyed shopping at the local stores and restaurants."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
174 Atlantic Drive - Original"Lekker shopping centre, oral daar is die mense baie vriendelik."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Anna se Huis"Goed vir blomme kyk, want dis naby Kaapstad (80km?), naby Weskus Nasionale Park met Postberg wat die beste blomme het en naby Tinie Versveld blommekamp. Ook naby Weskus Fossielpark. Yzerfontein het net een ingang met kameras, so misdaad behoort min te wees. Eetplek bo Spar verskaf goeie etes. Pamflette van omgewing is beskikbaar by inligtingskantoor by kruising van hoofpad en pad na Yzerfontein. Pragtige branders."