Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Sal weer teruggaan, want ons tyd was te kort om alles te kon gaan sien in die omgewing."
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
Journey's End"Gaan maak 'n draai in die hawe - dis baie toeganklik vir die publiek met heelwat goeie foto-geleenthede. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Shack"Paternoster raak te veel kommersieel. Die Sea Shack voel wêrelde daarvandaan."
Blouwaterbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Blue Bay Lodge & Resort"Die plek het potensiaal om baie meer te kan doen. Hulle het oulike fasiliteite. Diens by die restaurant was wel goed, maar diens by ontvangs het baie werk nodig."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Beach"Hoop dit brei nie so uit soos van die ander Weskus-bestemmings nie. Baie oulike dorp en naby aan plekke soos Darling ens. Baie blomme al klaar in Yzerfontein gesien."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Klein Boschkloof"Pragtige dorpie wat ek graag weer sal wil besoek."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
The Farmhouse Hotel"Lovely! Ideal for flowers and fun restaurants right on the beach. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Apartment B on 48"Padwerke was 'n nagmerrie vir die GPS wat plek plek die pad byster geraak het."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
See-Struis"As 'n stil en rustige vakansie jou ding is, is Stilbaai net die plek vir jou. Die mense is baie vriendelik. Walvisse en robbe is heel sigbaar. Restaurante bied uitstekende kos."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Stroois"Die dorp is baie skoon. Hulle is tans besig om die pad vanaf die N2 na Stilbaai op te gradeer, so verwag maar 'n paar vertragings."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Marianne's Self-Catering Flat"Langebaan is 'n gerieflike strand met sy stil water en vakansie-atmosfeer."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
La Montagne Lodge"Daar is genoeg om jou vir twee tot drie dae besig te hou. Maar indien jy beplan om langer te bly moet jy maar bereid wees om na ander dorpe ook te ry."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Yorksrest at Sea"Lieflik. Paaie word tans opgegradeer, dus het ons bietjie verdwaal! Sal egter mos klaar kom."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerwijn Heritage Country House"Baie bedrywig met toeriste. Dis blykbaar waarvan hulle hou, maar nie ek nie!"
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage"Robertson se mense is vriendelik en alles wat nodig is, is beskikbaar. En moenie die Affie Plaas padstal vergeet nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
The Beach Hut"Paternoster is die plek om te wees - met voorkeur-restaurante en beeldskone natuur is dit alles en nog meer."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Away Guest House"Hermanus is 'n pragtige dorpie met verskeie aktiwiteite. Baie staproetes al langs die kus. Beveel sterk aan om die "Boat-based whale watching" te doen saam met Southern Right Charters en kayaking saam met Walkerbay Adventures. Heerlike eetplekke in die dorp."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Seafront Stone House"Jacobsbaai was regtig 'n mooi en lekker rustige dorpie. Ons het dit baie geniet en ons sal Jacobsbaai aanbeveel en ook weer verkies as 'n vakansieplekkie."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oystercatcher Self-Catering Apartments"Amazing place, so very peaceful!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Ahoy Cottage 4"Was a little disappointed as it was quite shabby and of course a beautiful beach that you had to walk your dogs on with a lead. The Wolfgat restaurant has an excellent location."