Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Walking On Water"Die nabyheid van die Weskuspark addisionele ingang was die een rede hoekom ek Langebaan gekies het, maar tydens ons kort verblyf was die restaurante ook voortreflik."
"Daar is baie te doen rondom Ashton, want Robertson en Montague is ook sommer naby. Selfs Swellendam is net om die draai."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Laaiplek Hotel"Baie mooi plek. Baie sentraal om van daar af na plekke in die omgewing te gaan."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Rivierbos Guest House"Nee, wens net Johannesburg kan bietjie raad kry by Stellenbosch. Ek was stom geslaan oor dat die verkeer stop vir voetgangers - so lekker en ook baie mooi skoon!"
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Ocean Song Self Catering"Perfekte plek om gaste veilig te laat voel."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Picollo Bocca Villa"Perfect holiday destination and we come back every time."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandy's Place"Barrydale is 'n pragtige klein dorpie. Die omgewing is net so mooi. "
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hotel"Clanwilliam remains a quaint little agricultural town. Very good and friendly service from the local restaurants. The woman in the Rooibos Expo shop was very unfriendly - I think she wanted to be Lighthouse manager where she wouldn't have to interact with living human beings!"
"Eerste keer dat ons Tulbagh besoek het. Aangenaam verras met die vriendelike mense, pragtige besienswaardighede en geskiedenis van die dorp."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
90 Atlantic Drive"Dit is pragtig gedurende Augustus-September wat blomme betref. Ook naby aan Darling en Weskus Nasionale Park."
Longacres Country Landgoed, Ontsnap Uit Kaapstad
The Quiver Tree"Dis lekker veilig weg van die geroesemoes van die dorp en die landelike omgewing is baie mooi."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Flat On Old Main Road"Netjiese maar besige toeristedorp met baie ywerige parkeerbeamptes! Die wandelpaaie en uitsigpunte met banke is gerieflik en maak dit maklik om die verskillende baaie te besigtig."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
"Het nie kans gehad om dorp se toeristebesienswaardighede te ondersoek nie. Die rivier wat deur die dorp kronkel skep 'n vakansiegevoel."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Bovlei Guest Farm"Mooi netjiese plattelandse dorp met lekker winkeltjies om in rond te krap, geleë in die mooiste omgewing."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Deur die week is die dorpie maar stil, maar vanaf 'n Vrydag kry die plek nuwe lewe."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Merlot Manor Guesthouse"Daar is heelwat te doen in die omgewing met al die wynkelders om te besoek en staproetes, veral die een in die natuurreservaat. Dit is ook naby McGregor wat 'n interessante dorpie is om te besoek. Die enigste nadeel is die erge hitte in die somer."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Duinepos Chalets"1st time visit since about 1964. I think I prefer to remember it as it was!"