Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vidi's Place"Baie mooi omgewing, dorp is netjies en skoon. Lekker stap- en fietspaaie. "
"Voor my besoek nooit besef dat Greyton so gerieflik is vir gaste nie, baie restaurante, markie ens maar verloor terselfdetyd nie sy kleindorpie gevoel nie."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Malgas Villa"Een baan van die hoofstraat is tans gesluit vir opgradering, wat ongerieflik was."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Leopard’s Rest"Die plek self is pragtig. Hou baie daarvan. Sal weer teruggaan vir vakansie of net wegbreek van die gejaag van die stad."
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Akkediskis Gastehuis and Restaurant"Porterville se omstreke is pragtig. "
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Daar is nie winkels in die aand waar jy kan kos koop nie. Ook nie verskeidenheid restaurante nie."
"Greyton is 'n mooi klein dorpie met mooi winkeltjies en lekker restaurantjies. Die dorpie is in 'n mooi omgewing vir mense wat graag stap, bergfiets en perd ry. Die mense is vriendelik en is 'n lekker dorpie om tot rus te kom."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Eendracht Hotel"Snags is dit nogal rumoerig en die karre raas ... maar dan oorskadu die parkeer en stap gerief die rumoer."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoonside @ 77"Nog al die jare een van my gunstelinge. Baie foto geleenthede, lekker eetplekke, mooi strande en hartlike mense."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Vredenburg Boutique Lodge"Sentraal geleë naby alle Weskus-bestemmings met 'n groot mall wat aan al jou behoeftes kan voldoen."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlinda's cottage"Hermanus is 'n baie besonderse plek. Ek het so baie dinge gesien en gedoen in 'n naweek se tyd en dit was 'n belewenis. Almal is vriendelik. Net om uit te kyk oor die see, kalmeer mens sommer en dan besef mens eintlik hoe mooi die natuur is."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Braeview Guesthouse"Good place to stay for going to the whales and the sharks."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkbos on D’Beach"Baie mooi en heerlik geëet by Orca Restaurant."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
De Linden Boutique Guest House"Paternoster het 'n wonderlike bestemming vir alle soorte toeriste geword."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Watersedge 3"Pragtige vakansiebestemming met 'n heerlike vibe!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vidi's Place"Struisbaai het diep in ons harte ingekruip ... Soveel so, dat ons dink om daarheen te verhuis eendag ..."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
35 at DF Strauss Street"Ons het gevoel dat die winkels af na die Hawe se kant toe, te laat oopmaak in die oggende indien 'n persoon 'n ontbyt wil geniet. Daar was 2 oop so was nie baie beïndruk daarmee nie. Selfs die boekwinkels was teen 10 nog nie oop nie. Baie teleurgesteld daaroor, maar die res was dit taamlik ok. "