Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Tuinhuis"Dit was ons eerste besoek aan Klapmuts en ons het dit nogal geniet."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Coliz House"Lovely area. Beautiful walk along the beach path. Beautiful sunset. Absolutely just gorgeous!"
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kunje Guest Farm"Loved the rooibos factory in Clanwilliam. Pity about poor condition of the road leading to citrusdal."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
The Garden Shed"Bainskloof-pas en Breytenbach-sentrum is besonders."
Simondium, Ontsnap Uit Kaapstad
Paddabult"'n Rustige omgewing om na terug te keer nadat ons 'n dag in Kaapstad spandeer het en het ook sommer vir 'n wynproe by Vrede en Lust gegaan."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
De Oude Opstal"Ek het dit 'n vriendelike, Afrikaanse en rustige dorp gevind, met 'n atmosfeer wat nie meer op baie plekke gevind word nie."
"Not much to do around here, except eat and see some art/antiques. It's a lovely, friendly town though."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Nautilus Self-Catering Accommodation"Die rustugheid van die omgewing is vir my fantasties."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Overberg Gems - The Little Farmhouse"Pragtig! Sal dit sterk aanbeveel."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Kroon"Perfekte plek om te rus en te ontlaai! Heerlik geëet by Weskusplek."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Tempel Wine Lodge"Buiten wynplase besoek, is daar nie regtig ander toeristeaantreklikhede nie, of dit word net nie bemark nie."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Abalone Guest House"Kom gereeld op Jacobsbaai en sal beslis weer Abalone besoek."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Starry Nights"We love Citrusdal. Went to visit the Natural Spring Baths not to far from our accommodation. Should always be reminded to bring swim suites along for this (lol). We drove to Clanwilliam for the Rooibos tea and visited some other places as well. Kardoesie is close by too. There is quite a bit of tourist things to do."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Duintjie"Very beautiful, pity about the noisy cars and neighbours and the crime. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Haweweg 5"Die dorp is nie vir woelige tieners en jongmense nie. Dit is 'n dorp vir mense wat hou van op die stoep sit en die natuur wil insasem en saam kwaliteit familietyd wil hê. Lekker lang afstande stap langs die see of sommer van Struisbaai na Agulhas draf of fietsry en terug."
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Thera 29"Baie veilige plek vir vakansiegangers, tot jou voertuie is veilig en niemand pla vir niemand nie."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Pragtige dorpie - lekker eetplekke - mooiste omgewing, natuur is hemels!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Azzuro - Duplicate"Paternoster is 'n heerlike dorpie met baie gasvrye mense."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Eagle's Nest"McGregor is 'n stil, rustige, maar vriendelike plattelandse gemeenskap. Die mense is soos die mense van ouds - hartsmense. "
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ankergooi"Ek is baie lief vir Stilbaai. Die hele omgewing is pragtig!"
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Rendezvous"Mees vriendelikste dorpie waar ek nog was! Dankie vir 'n lekker tyd. Porterville sal ons definitief nog baie sien."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
By Design Cottage"Struisbaai is sentraal geleë vir kuiers na Agulhas en Arniston."