Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Place"Paternoster pragtige plekkie en mense baie vriendelik."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Wederom Hanepoot Huisies"Ons gunsteling Boland-dorp. Baie om te doen en die wynlande en wynplase is werklik beeldskoon ongeag die tyd van die jaar."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
See-Struis"A very clean and pleasant place to visit, very helpful and friendly people."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Onse Plekkie"Die Weskusplek (hotel) kan dink daaroor om meer vermaak oor naweke te reël. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermitage Huisies"Nog baie potensiaal. Wil voorkom asof die stadsraad se toeristekamp in die dorp agteruit gegaan het."
Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad
Feel @ Home"Alhoewel dit 'n entjie uit die middedorp is, sal ek dit steeds aanbeveel. Dis 'n "wegbreek" uit die besige studentelewe en 'n baie rustige en stil omgewing. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Gale's View"Swellendam is a quiet town, its people are friendly. It's a beautiful place for taking long, leisurely walks with a partner as the place is secure and safe for such. My husband and I visit Swellendam yearly for a couple of days, to rest and take it easy. This is the place to be for someone who loves quiet and tranquility. "
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Sea"Klein en stil dorpie, lekker wegbreek vir naweek of kort vakansies."
Prince Alfred Hamlet, Ontsnap Uit Kaapstad
Hamlet Country Lodge"Dankie aan elkeen vir hul vriendelikheid, uitstekende diens en gasvryheid Well done!"
"Yes, it is a lovely area with great amenities and services nearby. The beach is lovely!"
Silversands, Ontsnap Uit Kaapstad
Avondsrus"Die pikkewyne uittog was 'n belewenis, die uitsig goed, wonderlik om tussen die natuur te wees, plante, berge en see....wat meer kan mens verlang. Sal definitief weer gaan."
"We enjoyed 2 wine farms during our stay and did an awesome wine tasting and the kids got to do a sweet tasting which they loved! The accommodation is also close enough to the town in which all shopping can be done and you will not lack for anything. We thoroughly enjoyed our stay here. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Swept Away Guesthouse"Oor die algemeen 'n baie oulike dorpie. Ek sal graag daar wil woon permanent. "
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Nommerpas"Sandbaai is 'n heerlike plekkie. Mooiste wandelpaadjie langs die see. Dis so sentraal geleë met Hermanus binne 3km daarvandaan!"
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain View B&B"Ons geniet dit altyd om in Barrydale te kuier as ons die geleentheid kry."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Randrivier Guesthouse"Pragtige toeristebestemming. Sal weer besoek indien moontlik."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Alikreukel Self-Catering"KLEINMOND IS BEAUTIFUL AND A LOVELY PLACE FOR A HOLIDAY OR WEEKEND GETAWAY."