Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Traveller's Lodge"Wat 'n wonderlike plekkie, almal is vriendelik, die strand en dorp is pragtig skoon. "
"Pragtige dorp. Baie rustig so tussen die majestueuse berge. Sal verseker weer daar besoek aflê."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Milky Way"Die dorpie is lekker klein wat dit maklik maak om die dorp per voet te leer ken. Seekos is lekker en die diens in elke winkel en restaurant waar ons ingestap het was goed. "
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Orchard Cottage"Ek verneem dat daar 'n groot getal HOP-huise gebou word aan die kant van die dorp. Ek dink dit gaan definitief 'n invloed hê op die toerismebedryf daar. Op die oomblik is dit nog 'n pragtige, rustige dorpie."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
The Ocean Villa"Heerlik stil en veilig maar nog steeds naby genoeg aan Hermanus vir alle aktiwiteite."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Cape Cottages Sunbird Aloe Cottage"Up and coming but still old world charm . A jewel in today's busy world. Keep it that way! "
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Star Lodge"Loved the fact that De Kelders was so laid back. At night we could look up at the milky way and wake up to a perfect sunrise in the mornings. A great getaway from the city. "
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
LaShalom Self Catering Unit"Wat 'n pragtige, skoon en vriendelike dorpie en soveel om te doen. Beveel dit beslis aan, dit is die moeite werd om te besoek."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Abalone Guest House"Ons kom weer kuier. Die plaslike restaurant is baie mooi en gesellig maar ons was teleurgesteld met die spyskaart. Gelukking is dit naby ander plekke wat uit die boeke kos maak. Jacobsbaai is werklik 'n besonderse plek."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Leegle"Franskraal is 'n rustige, stil oord waar mens goed kan ontspan."
"As jy by Grabouw is en avontuur waardeer, moet jy Cape Canopy Tours besoek wat 'n Zipline bedryf wat baie veilig is, maar 'n ongelooflike belewenis is. Daar is appelplase en appelpakstore om te besoek en 'n verskeidenheid van wynplase met wynproe geleenthede."
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Wild, off-the-grid, style and comfort"Die staproetes om die dorp is baie mooi."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Betta Sleep Overnight Rooms"Pragtige, skoon, vriendelike plekkie. Een van die pragtigste plekkies om te besoek."
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
Journey's End"The view is stunning and we had a true West Coast experience. Friendly people and the community is so supportive. The secluded area we stayed in gave us the rest and tranquility we desired. I love it and will be back soon."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Komyntjie 2"Baie rustig en stil, ideaal om net te ontspan en niks doen. Restaurante en winkels geweldig duur."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlinda's cottage"Genomieer as dorp van die jaar 2016. Daar's goeie rede daarvoor. "
Golden Mile, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie Accommodation"Pragtig! Rustig! Ontspannend! Sielerus!"
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Spa Hotel"As die wind waai dan waai hy, jy waai weg. Neem genoeg vermaak as jy nie kan uit. Beveel Wanda's retaurant aan. Gehalte vars kos en lekker atmosfeer. Neem net n bottel wyn saam."