Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
'Die Rotse' Host House"Kleinmond is a gem of a place. Small, safe town with everything one needs right there. Well worth a visit."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
The Whale Cottage"Kable Joe's se seekos was heerlik! Daar is baie wynplase in die omgewing, veral naby Hermanus. Dit is 'n lekker "rondry en verken" omgewing."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Bamboo Beach Seaside Guest House"Wonderlik! Will sommer weer gaan en langer bly! Letterlik hemel op aarde!"
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaneel 32"Die Boord dink ek persoonlik is 'n baie goeie toeristebestemming."
"Skoon, pragtige omgewing om die Kaap van hieraf te ondersoek! Alle nodige winkelsentrums beskikbaar en pragtige uitsigte op Tafelberg en Robbeneiland!"
"Ons sal beslis weer by Agulhas/Struisbaai tuis gaan. Die Shipwreck Museum op Bredasdorp is 'n moet om die area beter te waardeer."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Speelhuis"Langebaan itself is a very quiet town. Not much going on but it makes for a very relaxing holiday destination."
Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Ontsnap Uit Kaapstad
Vineyard Loft"Die skoonheid, prag en praal van die wynlande kan nie beter beleef word as in die Voor Paardeberg Wyk nie!"
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Franschhoek Country Cottages"Wil daar aftree. Mal oor die dorpie en ligging. Sal weer besoek."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Lalapanzi Country Cottage"Fantastiese dorpie met die vriendelikste mense!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Paddatjiesrus"Wat 'n wonderlike dorp - nie een huis se tuin was onnet of die gras nie gesny nie. Was werklik 'n lus om daar te wees. Potpouri maak die heerlikste etes. Sal beslis weer die dorp besoek. Baie dankie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Gansbaai is beautiful! Wens ek kon permanent bly!"
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
33 Berg Self-Catering"Mooi dorp. Interessante NG Kerk in die dorp - veral die kerk se kloktoring. Lekker sop geëet oorkant die kerk by The Old Gaol."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Log Home"Almal baie vriendelik, almal groet. Baie mooi, rustige plek, mooi natuurskoon, vir ure en ure langs die strand afgestap. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Suné's Self Catering"Heerlik om die wynplase en oulike dorpies soos Rawsonville te besoek. Uitmuntende berge. Oulike padstalle. "