Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bucaco Sud"Harold Porter Botaniese Tuine en Stony Point Pikkewynkolonie is definitief 'n besoek werd! En as jy lus is vir stap in die natuur, pak gerus die Leopard's Kloof Trail aan by die Harold Porter Tuine wat tot by 'n waterval lei."
"Mooi skoon dorp en lekker plek om te bly en alles is beskikbaar wat nodig is veral by die mall."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Paddatjiesrus"Struisbaai is a wonderful holiday destination. Will definitely be going back!"
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pringle Mingle Apartments"Pringle Bay is a wonderful little seaside village with surprisingly good restaurants and convenience shops. No need to take supplies with as everything is available. The locals are friendly and welcoming and the beach is beautiful."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
LaShalom Self Catering Unit"Dit is al vir 20 jaar ons voorkeur bestemming vir 'n kort wegbreek."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Coliz House"Sandbaai voel soos 'n regte vakansie dorpie en ons het glad nie onveilig gevoel om teen skemer by die see te stap nie. Ons seuntjie kon ook lekker met sy fietsie in die straat ry en daar was baie drawwers en mense wat stap."
"As jy wil wynproe in die area moet jy Val Du Charron gaan besoek vir hulle Pinot Gris 2015. Jy sal nie spyt wees nie! Dit is ook 'n baie mooi wynplaas!"
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Avenues Guest Lodge"Die restaurante is verskriklik duur. Dit raak tog bietjie duur, as mens die heeltyd moet uiteet. "
"The place is stunningly awesome. The nature reserve, the sea and the sunset was just awsome."
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset on Visvanger"Ons gaan altyd terug, ons is Weskus-vakansie mense!"
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Adagio Luxury Apartments"Stilbaai is wonderlik en ons hoop om weer daar te kan kuier."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Abalone Guest House"Sentraal geleë vir dagbesoeke na omliggende dorpe."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Azzuro - Duplicate"'n Lieflike klein dorpie by die see waar 'n mens lekker kan ontspan."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
See-Struis"Wonderlike bestemmimg met mooiste natuurskoom, goeie gholfbaan, oulike winkeltjies en lekker koffiewinkels."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Piccolo Villa"A peaceful and healing little corner of the world. The perfect escape, with nothing to do but enjoy."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Stanford River Lodge"Ongelooflike bestemming! Pragtige omgewing en opregte, vriendelike mense. Die bakkery word ten sterkste aanbeveel. "
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Sonsig"Lively, interesting and relaxed atmosphere. Excellent centre for visiting the Winelands."