Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale View 223"Plekke is pragtig, voel net soms pryse is te veel, veral in die beurtkrag."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Klokkiebosch"Alhoewel rustig en verleen die kanse om tyd te spandeer aan iets anders as die gejaag van die groter stede, kan die plek "klein" raak oor die min dienste wat gelewer word. Goeie restaurante is in naburige dorpe, aankope word liefs elders gedoen, geen brandstoflewering."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Pearl Self-Catering"Pragtige klein dorpie met kort afstande na Velddrif, Vredenburg en Saldanha."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
The Moorings 1"Die restaurante is van puik gehalte. Die kos is heerlik en diens by meeste plekke is baie goed. Dit is maklik die mooiste en lekkerste plekkie om in te gaan vakansie hou in die hele Weskus. Ons bekers loop oor. Baie dankie."
"Darling is the perfect weekend breakaway from Cape Town. Much to see, experience and taste. A cultural, culinary and historical reprieve for the soul."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Beautiful town. All services and stores very consumer friendly. Great golfing getaway."
Hopefield, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blacksmith's Cottage"Pragtige, klein dorpie met baie oulike plekkies."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kara Mia"'n Rustige, klein dorpie tussen die berg en see. Ongelooflik mooi met wonderlike natuurlewe nog oral sigbaar."
"Pragtige, kunstige dorpie. Baie restaurante. Kom net agter die snuffel- en dekor-winkels word al minder."
"Dis 'n pragtige dorp met pragtige geskiedenis. Besoek gewis die Oude Drostdy en wynkelders in die omgewing."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Blue Mountain View Rooms"Loved the little town. We can't wait to visit again."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Milk Thistle"Main beach definitely needs some cleaning. Some of the best restaurants such as De See Kat, Voorstrandt and Gaaitjie are there. Just love the little town. Such a beautiful place to visit and close to many beautiful towns."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Blue Bay Lodge & Resort"Need cleaner and better convenience stores for after hours."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"Lieflike dorpie, het alles wat jy nodig het en naby belangrike goed soos groot winkelsentrum en hospitaal by Vredenburg."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Klein Uitkyk"The place is beautiful and quiet. A nice getaway from city life with all the amenities you need. Restaurant offering could be better. Place near the beach was terrible, but other places were good."