Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Wolseley, Ontsnap Uit Kaapstad
Koraalboom"Nie regtig tyd in Wolseley spandeer nie, dit is 'n plaasgemeenskap in die omgewing en het sy eie unieke mooiheid. Die dorp het, soos met verskeie ander, maar die armes wat bedel en met die weet hulle as besoekers in die dorp is en was vinnig om te kom bedel."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Hebron Guest House & Restaurant"Die tol-padstal is 'n moet om te stop. Baie lekker kos en wyn en speelplek vir kinders."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Sparrow Accommodation"Loved the Laaiplek beach, shops in close proximity, walks with the dogs and feels safe."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Lantern Self-catering Cottages"Ongelooflik en die vriendelikste mense."
"A beautiful coastal town, so peaceful, with great restaurants and friendly people. Lovely tidal pools and great to see the lighthouse lighting up in the evenings."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
The Liferboat"'n Baie rustige, skoon dorpie met baie vriendelike inwoners. Ons het nie een oomblik onveilig gevoel nie."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
R&R Cottage"Baie sentraal geleë. Die omliggende dorpe was wonderlik."
"Ons was ongelukkig daar oor 'n publieke vakansiedag en meeste van die instansies was toe."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Cottage"Arniston is a wonderful destination if you enjoy fishing and outdoor activities like hiking. The village is small and you need to bring supplies with you. Essentials are available but at a cost. Definitely worth a visit."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Mi Phika"Love Yzerfontein, we look for any excuse to go for a relaxing weekend or longer."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 2"Depends what you are looking for."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Seafront Home"Most places closed early and restaurants were pricey, but overall a pleasant place to spend a few days."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Gansbaai Boarding Lodge"Interessante strand en lekker stapplek, baie mooi."
"Wil nie te veel sê nie, maar dit bly een van die beste vakansieplekke in SA. Stil, baie nice mense en vriende. Met so baie om te doen - van see- en rivierhengel, kite surfing en lekker seekos, eet en kuier, wat meer wil mens op 'n vakansie hê!"