Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Church Hills Boutique Guest House"Juweel wat meer ondersoek kan word!"
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Cape Cottages Sunbird Aloe Cottage"Die dorpie is klein en rustig. Dit is perfek vir 'n naweek weg van die stad en vir rus en vrede. Ek sal waarskynlik nie vir veel langer as 'n naweek die bestemming besoek nie. Die mense is vriendelik en behulpsaam en dit was regtig 'n lieflike gemeenskap. "
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Blinkwater"'n Pick & Pay Clothing en 'n Mr. Price sal baie help vir die dae wat die weer jou so bietjie onkant vang."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Stanford Valley Country Lodge"Oulike restaurante en gebeurtenisse. Daar is baie om in die omgewing te verken."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Cloeteskraal Chalets"Had an awesome meal at the harbour hotel resturant, very affordable and tasty."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoonside @ 77"Lekker rustige plek om weg te breek van die besige stad."
Botrivier, Ontsnap Uit Kaapstad
Swan Gables"Baie oulike klein dorpie met baie lekker wynplase in die omgewing!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse"Die mense op Yzerfontein is baie vriendelik en behulpsaam."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Ek het 2 restaurante besoek wat goeie resensies gekry het maar was steeds nie beïndruk nie. Kos was gemiddeld maar diens was wel goed."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Bonne Esperance Guest House"Uitstekend. Naby om te stap. Mooie Eikestad."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
3 on Elf"Is 'n lekker plek vir 'n paar dae se ontspan, of as jy 'n voëlkyker is is daar baie geleentheid, of as jy aktief is in watersport."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Skaapkraal"Swellendam is 'n beeldskone dorp en die moeite werd om te besoek. "
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Mini Suite"Was te kort daar om die strand te oordeel, maar die area was baie skoon."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Eldorado Self-Catering Country House"Besoek die dorpie gerus en geniet die gasvryheid van die platteland. Oulike winkels en restaurante. Geleë naby al die dorpe in die omgewing soos Porterviile, Tulbagh, Piketberg ens."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Zabdiel Units"Ons is smoorverlief op Yzer! Goeie punt om heelwat Weskus dorpies vanaf te verken. Kan vir etlike kilometers op die strande stap... dis wonderlik! :)"
"Die hele opset word baie goed georganiseer en die veiligheid aspek is tops."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
78 on 5th in Hermanus"Ek ken Hermanus en dit is altyd een van die beste plekke om te kuier en te besoek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
De Villa Sophia"Paternoster has changed since my last visit 4 years ago, the change is not bad, with additional restuarants it creates employment and a choice of eateries, great stuff Paternoster!"
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Life Lodges"Baie beïndruk met Calypso Beach - pragtige uitsig - was net bietjie irriterend die aanhoudende gekap en gebouery naby West Coast Life Lodge, maar ek besef dit is net tydelik! "
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Stanford Country Cottages - Garden Cottage"'n Dorpie wat ek meer dikwels sou wou besoek."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Cape Cottages Sunbird Aloe Cottage"Mooi rustige dorpie waar jy nog steeds in stofstrate kan rondloop met hier en en daar 'n koei of perd. Die tuine is pragtig met arms vol rose. Die 'locals' is vriendelik en gasvry. Goeie ondervinding!"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Sea"Almal in Gansbaai is so verskriklik vriendelik, en die atmosfeer is hemels."