Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"At the garage as you enter Witsand, the petrol attendant was very friendly and helpful."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellow Aloe Guesthouse"Pragtige gasvrye dorpie, plattelandse hartlikheid."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Country House"Goed geleë, baie naby Hermanus en Gansbaai waar ons baie walvisse gesien het! Nie te ver vanaf Kaapstad nie."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Elianthe's Guest House"Pragtige dorp met baie eetplekke en ou historiese geboue."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Linge Longa"Ek self is gebore en getoë in Worcester. Ken die dorp en sy mense. Baie lekker om daar te kuier en besienswaardighede te besoek. "
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Slanghoek Mountain Resort"Rawsonville en omgewing is pragtig en daar is die mooiste natuur rondom jou en baie plekke wat jy kan besoek, dus is Rawsonville baie lekker om te besoek."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Cloeteskraal Chalets"We stopped enjoyed a great lunch at the Vishuis and the best carrot cake at the Pelican Trading Post."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Slanghoek Mountain Resort"Du Toitskloof kelders is fantasties die mense gaan uit hulle pad uit vir jou."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster's De Oude Muragie"Paternoster is een van my gunsteling bestemmings"
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeehuis"L'Agulhas is 'n baie aangename plek om te kuier veral buite seisoen. Baie aktiwiteite om dit aangenaam te maak. Die mense is ook baie vriendelik."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Slakkepas 52"Uitstekende verblyf, gawe mense, rustig en veilig. "
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Whipstock Guest Farm"'n Besoek aan die Donkie Hawe (Sanctuary) is 'n moet. "