Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Monte Rosa Guest House"Rawsonville is 'n klein rustige plekkie nie ver van die kaap af, my ervaring daar was absoluut die moeite werd en sal enigeen aanbeveel om gerus daar 'n draai te maak."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Langebaan Guesthouse"Langebaan is 'n pragtige en rustige plekkie. Die mense natuurlik ook baie vriendelik en baie gaaf. Ek sal enige tyd in Langebaan gaan bly."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Jongnooientjiesfontein"Paternoster het sekerlik een van die mooiste kuslyne ter wêreld, asook fantastiese uiteetplekkies. Definitief een vir die boeke!"
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
See-ster"Dit was 'n rustige tydjie gewees wat ons Jacobsbaai kon geniet het as gesin."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Op 'n Slakkepas 34"Baie rustige atmosfeer, weg van die gejaagdheid van die stad."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Roosmarijn Guest House"Die dorpie is baie klein, maar mooi uitgelê en rustig. Om weg te kom van 'n besige lewe en net rustig te verkeer vir die naweek was wat ons nodig gehad het. Petro van Mosselbank B&B het ons verwys na Voorstrandt Restaurant, dit was beslis die beste seekos wat ons al gehad het. "
"Witsand is 'n rustige strand niks misdaad of geweld nie. Daar is lekker swemplekke en of lekker vir seilbootritte."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster's De Oude Muragie"Ons het baie lekker gebly! Die huis is skoon en smaakvol."
"Pragtige dorp met wonderlike ou geboue en museum wat die geskiedenis mooi bewaar."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Snails' End Cottage"Rustige dorpie, lekker stapstrate en strand. Ideaal vir mense wat stilte soek."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Ridge Road"Netjiese dorpie, rustig en beslis iets om te sien. Naby aan Hermanus en Gansbaai."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas"Baie mooi en heerlike restaurante."
"Dis 'n baie vriendelike dorp en het dit baie geniet om deur die strate te loop. Die Evita Show was baie goed."
"Pragtige, skoon area. Pragtige uitsigte. Baie rustig en stil, baie mooi natuurskoon."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gonana Studios & Villa"Dis baie mooi, skoon en vriendelike mense."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
17 Slakkepas"Baie rustig. Net wat mens nodig het om te gaan ontspan!"
"Montagu is een van die bes bewaarde geheime van ons streek. Die huise is goed bewaar van era lank gelede."
"Beautiful town with a lot to see and do. Will definitely return to visit Paarl."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Vasbyt"Paternoster is a nice area for relaxing in a coastal town."
Shelley Point, Ontsnap Uit Kaapstad
Laughter"Shelley point is pragtig en rustig - wonderlike weergawe van die Weskus."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmansdrift Farmhouse"Klein plaasdorpie. Die meeste aktiwiteite is op die buurdorpe geleë, maar dit is nie ver om te ry nie. Sover ons kon aflei is al die restaurante op die dorp gesluit op 'n Sondag."