Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Ocean Song Self Catering"Dit was vir my persoonlik baie beter as die ander klein plekkies in die omgewing en net 8 minute se ry van Hermanus!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Lewens-Essens B&B on C"Die natuur is pragtig en die mense is baie vriendelik en hulpvaardig."
Malmesbury, Ontsnap Uit Kaapstad
Tolkabos B&B"Malmesbury is 'n ideale blyplek indien jy kort toere deur die Wes-Kaap neem."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Magic TiPi at Lancewood"Baie lekker dorp met heerlike eetplekke en alles wat mens sou benodig. Baie in omgewing om te sien en te besoek."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
15 Kingfisher"Velddrif is goed as basis om die hart van die Weskus te verken."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Log Home"Die strand alleen is die moeite werd! Skoon en netjies en jy kan stap vir myle!"
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Villefransche 1 & 7"Pragtige omgewing en baie om te sien en te doen. "
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
Journey's End"Opvallend is die netjiese, skoon strate en munisipale dienste. Vriendelike mense."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Marula Lodge Guesthouse"Small, but nice town to discover the wine district and beautiful nature, very safe."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
24 Whale Rock Estate"Ons hou baie van Hermanus - pragtige moderne plek!"
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Forget-me-not"Kleinmond is minder as 'n uur se ry van Kaapstad. Dit is by Hermanus en die natuur is pragtig. 'n Dorpie aan te bevele."
"Pragtig! Super vriendelik met mense wat uit hul pad gaan om jou soos 'n gas te laat voel."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Curious Giraffe"Woonbuurt, naby aan (stapafstand van) supermark in sentrum met restaurant (bedags), wegneemete-restaurante, OTM's ens. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Place"Pragtige dorpie met lieflike lang strand. Lekker keuse van restaurante."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Sea Cottage"Pragtige skoon dorp. Voel veilig. Sal dit vir enige persoon aanbeveel."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"Baie aangename plek om te besoek. Ons het die feëtjietuin besoek. Dit was 'n belewenis. Sal dit vir enigiemand aanbeveel om te besoek"