- Aberdeen(8)
- Addo(2)
- Adelaide(1)
- Alexandria(3)
- Aliwal-Noord(21)
- Barkly-Oos(4)
- Bedford(5)
- Boesmansriviermond(27)
- Boknesstrand(19)
- Burgersdorp(10)
- Butterworth(2)
- Cannon Rocks(40)
- Cathcart(2)
- Cofimvaba(1)
- Colchester(30)
- Despatch(9)
- Dordrecht(1)
- Elliot(4)
- Fort Beaufort (KwaMaqoma)(1)
- Gonubie(57)
- Graaff-Reinet(106)
- Hankey(1)
- Hofmeyr(1)
- Humansdorp(13)
- Jansenville(3)
- Jeffreysbaai(475)
- Joubertina(14)
- Kareedouw(5)
- Keimond(44)
- Kenton-on-Sea(46)
- King Williams Town(6)
- Kirkwood(15)
- Koffiebaai(11)
- Krakeelriver(3)
- Lusikisiki(1)
- Maclear(8)
- Makhanda (Grahamstad)(37)
- Matatiele(3)
- Middelburg(26)
- Molteno(2)
- Nxuba (Cradock)(30)
- Patensie(14)
- Pearston(4)
- Port Alfred(88)
- Port St Johns(12)
- Queenstown(24)
- Somerset-Oos (KwaNojoli)(13)
- St. Francis(147)
- St. Francisbaai(107)
- Steynsburg(4)
- Stutterheim(3)
- Tarkastad(5)
- Thornhill(7)
- Ugie(1)
- Uitenhage(12)
- Venterstad(3)
- Willowmore(18)
- Addo-olifantpark(57)
- Amathole-distrik(474)
- Baviaanskloof(47)
- Buffelstad(398)
- Fish River Mouth(1)
- Greater Addo(123)
- Grens Area(527)
- Katberg(1)
- Kouga-Omgewing(701)
- Nelson Mandelabaai(559)
- Rhodes(32)
- Sarah Baartman-distrik(1947)
- Selbourne(42)
- Sondagsriviervallei(318)
- Sonskynkus(1781)
- Transkei(78)
- Tsitsikamma(125)
- Uitenhage Farms(57)
- Wildekus(639)
Indien jy Oos-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oos-Kaap.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Oos-Kaap akkommodasie
2836 lekke plekke om te bly
In die hartjie van die prentjiemooi dorpie, Somerset-Oos (KwaNojoli), bied Angler & Antelope 'n welkome verrassing ...
45 Alan Drive bied bekostigbare selfsorgverblyf in Walmer Downs in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal...
Settlers 22 is 'n selfsorgwoonstel in Port Alfred en spog met 'n pragtige uitsig oor die Kowierivier en die marina....
Heugh Road Guest House is net 1 km van Gqeberha (Port Elizabeth) se lughawe af geleë en net 3 km van die strand af....
Langs 'n ellelange strand kronkel voetspore alleen in die sand. 'n Visstok bewe teen die branders wat breek. Rondom 'n rondawel strek die groen heuwels tot doer onder by die see. In die binneland vlieg 'n Knysna loerie met sy rooi vlerke oor die digte Tsitsikammawoud, en olifante wei luilekker in die... Lees meer