Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Oos-Kaap
4.4/5

Lees regte resensies van Oos-Kaap van 10323 geverifieerde gaste.

Indien jy Oos-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oos-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oos-Kaap akkommodasie

2830 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 10 mense

Heart of St Croix is 'n selfsorgvakansiehuis wat naby die hoofstrand in Jeffreysbaai geleë is. Dit is ook naby koff...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 10 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie

7 Willowby

Selfsorg in Framesby, FramesbyOos-Kaap
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

7 Willowby bied gerieflike verblyf in 'n stylvolle kamer met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Framesb...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Selfsorg
Gratis kansellasie
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 4 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 350
per nag, vir 2 mense

The Oyster Box Beach House het een van die mees skouspelagtige see-uitsigte. Ontspan op die dek na 'n dag in die so...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 4 350
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Mautanrho Guest House is in Steynsburg, in die Oos-Kaap, geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike ...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 4 mense

63 Summerseas Heaven on the Beach is 'n ruim woonstel vir 6 gaste op die strandfront met 'n pragtige see-uitsig. ...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 8 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 8 mense

Nonna's Nook is 'n mooi dubbelverdiepinghuis net 'n entjie van die see af in St. Francisbaai. Die huis is onpretens...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R 600
per nag, vir 4 mense

@ Canruss Self-catering bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die hartjie van Kabegapark, Gqeberha (Por...

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 4 mense

Brookes Hill Suites Luxury Apartment 124 is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Somerstrand, Gqeberha (Port ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

A1 Kynaston Collection is net 3,8 km van Jeffreysbaai se middedorp af. Die verblyf is rustig, kyk uit oor die see e...

Braaiplek
Gratis WiFi
Voëlkyk
24-uur Ontvangs
Braaiplek
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense

Vanaf R700
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense

36 Mount Road B&B bied gehalte-diens aan gaste. Dié B&B is in Mount Croix in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en het...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense

Langs 'n ellelange strand kronkel voetspore alleen in die sand. 'n Visstok bewe teen die branders wat breek. Rondom 'n rondawel strek die groen heuwels tot doer onder by die see. In die binneland vlieg 'n Knysna loerie met sy rooi vlerke oor die digte Tsitsikammawoud, en olifante wei luilekker in die...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang