Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Oos-Kaap
4.4/5

Lees regte resensies van Oos-Kaap van 10323 geverifieerde gaste.

Indien jy Oos-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oos-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oos-Kaap akkommodasie

Bladsy 190 - 2774 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 320
per nag, vir 4 mense

Rhodes Cottages - Sam's Cottage is 'n selfsorghuis in die bekoorlike dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberge. D...

Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Selfsorg
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense

Cannon Rocks Beach Suites is in Cannon Rocks, 'n klein kusdorpie en bied gerieflike selfsorgverblyf in 10 selfsorge...

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense

10i Mimosa is 'n eienaardige tripelverdieping-selfsorghouthuis op 'n groot erf met 'n ongelooflike uitsig oor die s...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
WiFi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 8 mense

Sneeuberg-natuurreservaat is in die Groot-Karoo tussen Nieu Bethesda en Middelburg in die Oos-Kaap en dit strek oor...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Further Beyond Garden Cottage is in Hogsback en bied asemrowende bos-, berg- en tuinuitsigte, asook 'n oorvloed voë...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 850
R1 850 R1 233
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 850
R1 850 R1 233
per nag, vir 2 mense

Nukakamma Guesthouse is in Colchester in die hartjie van die Sondagsriviervallei net 36 km vanaf Gqeberha (Port Eli...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gastesitkamer
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R1 850
R1 850 R1 233
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense

Mpongo Private Game Reserve is net 35 km se ry via die N6 van Oos-Londen af en net 40 km vanaf Oos-Londen se lughaw...

Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 860
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 980
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 980
per nag, vir 4 mense

Cornelia's Field Guest Cottage is 'n snoesige kothuis op 'n kleinhoewe omring deur appelbome en het slaapplek vir 4...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R6 270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R6 270
per nag, vir 2 mense

The Dome is in Tsitsikamma geleë en bied unieke, boeiende verblyf in die asemrowende Misty Mountain Reservaat. Hier...

Swembad
Veilige Parkering
Visvang
Baarshengel
Swembad
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R6 270
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense

Uitkomst Guest Farm is 37 km buite Graaff-Reinet en is omring deur die Camdeboo se betowerende berge. Dit is die pe...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Fietsry
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense

Langs 'n ellelange strand kronkel voetspore alleen in die sand. 'n Visstok bewe teen die branders wat breek. Rondom 'n rondawel strek die groen heuwels tot doer onder by die see. In die binneland vlieg 'n Knysna loerie met sy rooi vlerke oor die digte Tsitsikammawoud, en olifante wei luilekker in die...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang