Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Oos-Kaap
4.4/5

Lees regte resensies van Oos-Kaap van 10323 geverifieerde gaste.

Indien jy Oos-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oos-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oos-Kaap akkommodasie

Bladsy 207 - 2767 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense

Martinique Cove 18 is 'n knus selfsorgwoonstel in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n klein gesin...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 3 mense

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Gamtoos Castle Corridor is 'n bekoorlike oord op die oewer van die Gamtoosrivier, in die skilderagtige Kouga-streek...

Veilige Parkering
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Veilige Parkering
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Tsitsikamma Gardens Self-catering Cottages and Restaurant skuil langs die N2 en 'n werkende melkplaas in die avontu...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Swem
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 435
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

The Blue Door Guesthouse bied selfsorg- en B&B-verblyf aan 4 gaste in 'n rustige omgewing in Vincent, Oos-Londen. D...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kinderoppasser Op Versoek
Kombuisgeriewe
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kinderoppasser Op Versoek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Joyful Creation is in Middelburg naby 'n verskeidenheid buite-aktiwiteite insluitend die Elephant Market en rotskli...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Overton bied bekoorlike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas in die buitewyke van Winterst...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 850
per nag, vir 4 mense

Luxury at Bella Mare 14 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Somerstrand. Dit is stapafstand vanaf Boardwalk Mall, d...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense

Wild Paradise Cottages is die ideale wegbreekplek vir diegene wat uit die stadsgedruis wil ontsnap. Die kothuise is...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 910
per nag, vir 2 mense

Premier Hotel Regent is 'n klassieke strandhotel, in Esplanade-rylaan in Oos-Londen. Die hotel is ideaal geleë by d...

Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 910
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 5 mense

Emerald Cottage is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Colchester, Oos-Kaap. Die...

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Perdry
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 5 mense

Langs 'n ellelange strand kronkel voetspore alleen in die sand. 'n Visstok bewe teen die branders wat breek. Rondom 'n rondawel strek die groen heuwels tot doer onder by die see. In die binneland vlieg 'n Knysna loerie met sy rooi vlerke oor die digte Tsitsikammawoud, en olifante wei luilekker in die...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang