Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Oos-Kaap
4.4/5

Lees regte resensies van Oos-Kaap van 10323 geverifieerde gaste.

Indien jy Oos-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oos-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oos-Kaap akkommodasie

2836 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 4 mense

Gecko Unit 1 is in die rustige kusvoorstad Bluewater Bay in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied 'n rustige en g...

Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense

Dune 2 is 'n pragtige selfsorghuis wat gerieflik naby die Balugha Rivierlandgoed by Glen Gariff, net buite Oos-Lond...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense

Hilltop Manor

Wildsplaas in Patensie, PatensieOos-Kaap
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Hilltop Manor is op 'n wildsplaas tussen Hankey en Patensie geleë en bied knus selfsorg- en oornagverblyf. Dit is i...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Wildritte
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 6 mense

Belo Mar

Selfsorg in Wavecrest, WavecrestOos-Kaap
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 6 mense

Belo Mar is 'n bekoorlike selfsorg-huis in die idilliese kusdorpie Wavecrest in Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir die...

Braaiplek
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Selfsorg
Braaiplek
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 6 mense

Aloe Temba Safari Lodge Family Vacation Rental is in Grahamstad, nou bekend as Makhanda, 'n dorp in die Oos-Kaap ge...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 3 mense

Malibu is 'n selfsorg-eenheid naby die hoofswemstrand by Bluewater Bay en dit het 'n see-uitsig. Malibu bied slaa...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 3 mense

Vanaf
Vanaf R 2 195
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 195
per nag, vir 6 mense

Milkwood 415 is 'n selfsorg-eenheid in 'n woonstelkompleks langs die strand in Marina Martinique in Jeffreysbaai. ...

Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Selfsorg
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R 2 195
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 6 mense

Patches Place is in Jeffreysbaai geleë. Buiten die waterwurms, bied dié vakansiedorpie ook Paradys- en Dolfynstrand...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Kinderoppasser Op Versoek
Selfsorg
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Kinderoppasser Op Versoek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 6 mense

Vanaf R2 160
R 2 160 R 1 728
per nag, vir 5 mense
Vanaf R2 160
R 2 160 R 1 728
per nag, vir 5 mense

Seahorse Self-Catering Holiday Accommodation is 'n lieflike woonstel in Somerstrand en is perfek vir 'n ontspanne k...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R2 160
R 2 160 R 1 728
per nag, vir 5 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 320
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 320
per nag, vir 2 mense

Coffee Shack Backpackers & Self Catering is op Bomvu-strand geleë, net 400 m vanaf Koffiebaai se hoofbranderplankry...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 320
per nag, vir 2 mense

Langs 'n ellelange strand kronkel voetspore alleen in die sand. 'n Visstok bewe teen die branders wat breek. Rondom 'n rondawel strek die groen heuwels tot doer onder by die see. In die binneland vlieg 'n Knysna loerie met sy rooi vlerke oor die digte Tsitsikammawoud, en olifante wei luilekker in die...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang