Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Oos-Kaap
4.4/5

Lees regte resensies van Oos-Kaap van 10323 geverifieerde gaste.

Indien jy Oos-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oos-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oos-Kaap akkommodasie

2835 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Bluewater Reservations het verskillende akkommodasie-opsies: 4-Ster en 3-ster selfsorg-eenhede en huise is beskikba...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Kombuisgeriewe
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Point Surf Loft is 'n privaat solderstyl selfsorg-kothuis in Jeffreysbaai, slegs een minuut vanaf die bekende stran...

Braaiplek
Gratis WiFi
Begeleide Wildritte as Ekstra
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Gratis WiFi
Begeleide Wildritte as Ekstra
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 855
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 855
per nag, vir 2 mense

Lavender Lane is in Queenstown 'n dorp in die middel van die Oos-Kaap. Lavender Lane is gerieflik geleë en is stapa...

Geen Rook Binnenshuis
Satelliet-TV
Selfsorg
Geen Rook Binnenshuis
Satelliet-TV
Selfsorg
Vanaf
Vanaf R 855
per nag, vir 2 mense

Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 975
per nag, vir 13 mense
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 975
per nag, vir 13 mense

Glen Navar Beach Home is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis op 'n landgoed met toegangsbeheer 7 km vanaf Chintsa-We...

Swembad
Veilige Parkering
Visvang
Swem
Swembad
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 975
per nag, vir 13 mense

Vanaf R535
R 535 R 428
per nag, vir 2 mense
Langtermyn-verblyf 20% af!
Vanaf R535
R 535 R 428
per nag, vir 2 mense

Despatch Apartment is op die eerste verdieping van 'n woonstelgebou in Despatch, 'n klein dorpie tussen Kariega (Ui...

Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Selfsorg
WiFi
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Selfsorg
Vanaf R535
R 535 R 428
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 3 mense

Safi Cottage Apartment Vincent is 'n selfsorgwoonstel wat op dieselfde eiendom as 'n ander vakansiehuis in Vincent ...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 3 mense

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Beachway is in die bekoorlike, sentrale woonbuurt, Somerstrand, in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dis die perfekt...

Geen Rook Binnenshuis
Satelliet-TV
Selfsorg
WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Satelliet-TV
Selfsorg
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Lookout Deck Studio is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op 'n aparte verhuurde vakansie-eiendom...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 8 000
per nag, vir 8 mense

Punch Bowl is 'n bekoorlike vakansiehuis op die lieflike St Francis Links Gholflandgoed in St. Francisbaai en bied ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R 358
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 358
per nag, vir 2 mense

SANParks Camdeboo National Park is in die Karoo geleë en omring die Oos-Kaapse dorpie, Graaff-Reinet byna heeltemal...

Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Voëlkyk
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf
Vanaf R 358
per nag, vir 2 mense

Langs 'n ellelange strand kronkel voetspore alleen in die sand. 'n Visstok bewe teen die branders wat breek. Rondom 'n rondawel strek die groen heuwels tot doer onder by die see. In die binneland vlieg 'n Knysna loerie met sy rooi vlerke oor die digte Tsitsikammawoud, en olifante wei luilekker in die...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang