Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Oos-Kaap
4.4/5

Lees regte resensies van Oos-Kaap van 10323 geverifieerde gaste.

Indien jy Oos-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oos-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oos-Kaap akkommodasie

Bladsy 277 - 2772 lekke plekke om te bly

Sien kaart






Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 10 mense

Louwtide is 'n skouspelagtige vakansiehuis in die gesogte area Boknes in dei Oos-Kaap. Hierdie lieflike selfsorghui...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 10 mense

Vanaf
Vanaf R45 000
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R45 000
per nag, vir 18 mense

Seacastle Guesthouse is 'n dubbelverdiepinghuis met 8 slaapkamers en 8 badkamers op die strand. Daar is 2 slaapkam...

Vanaf
Vanaf R45 000
per nag, vir 18 mense

Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R5 000
per nag, vir 12 mense

Big Blue House is 'n troeteldiervriendelike dubbelverdiepinghuis in Morganbaai, Oos-Kaap. Dit is die ideale vakansi...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 12 mense

Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag, vir 4 mense

Angler's Paradise - House 2 is 'n bekoorlike selfsorghuis in Kareedouw wat ideaal vir 'n klein gesin of vriende is....

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 6 mense

Beach Haven is 'n selfsorgvakansiehuis met see-uitsigte in die kusdorpie Blue Horizon Bay. Die dorpie is in 'n natu...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R1 697
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 697
per nag, vir 2 mense

SANParks Addo Narina Bush Camp bied 'n plattelandse ervaring in 'n toweragtige woud. Dié nasionale kamp skuil aan d...

Braaiplek
Voëlkyk
Wildkyk
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Voëlkyk
Wildkyk
Vanaf
Vanaf R1 697
per nag, vir 2 mense

Vanaf R2 240
R2 240 R1 904
per nag, vir 8 mense
Langtermyn-verblyf 15% af!
Vanaf R2 240
R2 240 R1 904
per nag, vir 8 mense

Sandpiper on 14 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Sandpiper-kompleks in Astonbaai. Hier kan gaste rustig en vei...

Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Selfsorg
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf R2 240
R2 240 R1 904
per nag, vir 8 mense
Blad
Blad 277 - Wys 2761 tot 2766

Langs 'n ellelange strand kronkel voetspore alleen in die sand. 'n Visstok bewe teen die branders wat breek. Rondom 'n rondawel strek die groen heuwels tot doer onder by die see. In die binneland vlieg 'n Knysna loerie met sy rooi vlerke oor die digte Tsitsikammawoud, en olifante wei luilekker in die...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang