Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Oos-Kaap
4.4/5

Lees regte resensies van Oos-Kaap van 10323 geverifieerde gaste.

Indien jy Oos-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oos-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oos-Kaap akkommodasie

Bladsy 83 - 2767 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf R2 050
R2 050 R1 367
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 050
R2 050 R1 367
per nag, vir 6 mense

Angler's Paradise - House 1 bied 'n asemrowende uitsig van die kuslyn en skuil op 'n indrukwekkende, privaat kuspla...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf R2 050
R2 050 R1 367
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Self-Catering Cottages @ Vaalwater Bush Camp bied 'n keuse van selfsorgverblyf of kampgeriewe in hul boskamp. Ons i...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense

Home Away From Home

Selfsorg in Mount Croix, Mount CroixOos-Kaap
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Home Away from Home is in die stil, sentrale Mount Croix-woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dis ideaal v...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kinderoppasser Op Versoek
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense

Coega Lodge

Gastehuis in Bluewater Bay, Bluewater BayOos-Kaap
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense

Coega Lodge is in Blouwaterbaai in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. 'n Pendeldiens na en van die lughawe, asook na ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense

6 Kingston Place is 'n privaat selfsorgwoonstel vir 4 volwassenes in Marina Martinique Astonbaai, 'n voorstad van J...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Langtermyn-verblyf 10% af!
Gratis kansellasie

Jbay accommodation

Selfsorg in Kabeljous, KabeljousOos-Kaap
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense

Jbay Accommodation bied 'n mengsel van gerief in die kusvoorstad Kabeljous, Jeffreysbaai, perfek vir sakereisigers,...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense

Country Cottages

Selfsorg in Nieu-Bethesda, Nieu-BethesdaOos-Kaap
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense

Country Cottages bied rustige verblyf in die dorpie Nieu-Bethesda in die Karoo. Die winkels, restaurante en die ber...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 6 mense

Lagoon View 2 is in Morganbaai, 'n vakansiedorpie in die Oos-Kaap. Die woonstel is langs die eienaar se privaat won...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Begeleide Wildritte Ingesluit
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense

The Duke Of Bedford is 'n klein boetiekhotel in die hartjie van Bedford in die Oos-Kaap. Dit bied gehalteverblyf, '...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense

Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag, vir 2 mense
Langtermyn-verblyf 15% af!
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag, vir 2 mense

Haga Haga Hotel bied bed en ontbyt of selfsorgkamers en is in die bewarings-kusdorpie Haga-Haga geleë. Dié hotel is...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag, vir 2 mense

Langs 'n ellelange strand kronkel voetspore alleen in die sand. 'n Visstok bewe teen die branders wat breek. Rondom 'n rondawel strek die groen heuwels tot doer onder by die see. In die binneland vlieg 'n Knysna loerie met sy rooi vlerke oor die digte Tsitsikammawoud, en olifante wei luilekker in die...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang