Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Patcham Place"Baie om te sien en as jy fietsry dan kan jy dit daar ook doen."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bergwoning Accommodation"Pragtige dorp en natuur. Maar bring jou eie kos en vleis. Die winkel op dorp is maar baie basies gestock!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Castello Catharina"Heerlike atmosfeer, lekker eetplekke en oulike winkeltjies. Glad nie uitspattig duur vir 'n groot toerisme aantreklikheid nie. Een van die lekkerste en oulikste dorpies ."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Drs Place Guesthouse"Baie rustig, veral vir iemand uit die stad!"
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Pragtige area in ons land."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Old Mill Drift Guest Farm"Uiters mooi wêreld. Beveel dit aan vir enige natuurliefhebber. Regtig baie mooi."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Royal Coachman Lodge"Pragtige dorp wat `n "kunsgevoel" het. Mooi winkeltjies en lekker eetplekke."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Botterkloof Selfsorg Gastehuis"Was heerlik, daar kort net iets vir kinders onder 12 jaar om te doen. Klimrame of trampoliens op grasperk...of so iets!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Baie mooi en skoon en baie plekke om te besoek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bergwoning Accommodation"Geniet altyd die rustigheid van Clarens en sy mense."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Mal oor Clarens. Soveel om te doen in hierdie klein dorpie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Clarens is vir my een van Suid Afrika se mooiste bestemmings. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Maluti Mountain Lodge"Dit is 'n moet om 'n draai in Lesotho te gaan maak."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Domaine Sérénité"Amazing little town with lots of social possibilities to experience."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mont d’Or Clarens"Besige klein dorpie soms, maar dit bly maar ongelooflik mooi, veral na die goeie reëns. Bespreek dalk net vroegtydig as jy spesifieke restaurant wil gebruik, veral in besige tye. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Collett House"Naweek was te kort. Gaan beslis vir 'n week daar kuier!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Beautiful town and friendly people will definitely visit again."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Vista 70 Clarens"Parkering is 'n probleem omdat Clarens so gewild is en uitgebrei het. Daar is nog soveel eetplekke wat ek graag sal wil besoek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Lakeview Cottage"Omgewing wonderlik! Ontwikkeling oorkant R712/Clarens pas nie by dorp en omgewing!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Perfekte plek om jouself to verloor en te herlaai. Natuurskoon, kunste en ook vir die avontuurlustige. Die geheim is om met al die mense (inwoners) te gesels! "